Semi Auto ladings?

Anything to do with SemiAutomatic Firearms will go here/Enigeiets met vuurwapens wat self herlaai hoort hier
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by Arnold »

Ek laai nou 24gr S321 agter 'n 69gr Nosler CC in 'n PMP dop met PMP primer. (hierdie is 'n warm lading en ek sien ejector merke op die doppies)
TPL is 57mm as ek reg onthou.
Spoed is so 2800 fps uit my 16.1"9 twist loop.

Hierdie was 5 skote op 50m na ek gou 'n 20 rondte magesyn leeg gemaak het, so daar is potentiaal ><)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Colt%20AR6721/20161008_133437.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Colt%20AR6721/20160915_223938.jpg

Daai lading hardloop hier by 60k psi. QL stem goed saam met wat ek hier kry en wys dit is op 'n node.
Met S335 wou QL nie saamstem nie en ek los toe maar die S335.

Met die 55gr sou ek begin op 24gr S321 en dan sal ek hom druk tot so 3100 fps uit die 16" loop >:D
Gewone 223 Rem ladings kan gebruik word om mee te begin.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by Plaashaas »

Ek laai huidiglik:
24.5gr S321
55gr Frontier
S&B primer
Mixed brass
2920fps

1.5" 10 skoot 50m groep
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by LoopSoosStroop »

Sho daai 69 gr Kriek is seker lank?

Watter twist het jy tau?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

LoopSoosStroop wrote:Sho daai 69 gr Kriek is seker lank?

Watter twist het jy tau?
Tik fout 49gr, maar hy is steeds vrek lank 18.66mm. EK het die Gamekings net gekoop omdat hulle op special was teen R250/100.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

Image


Hier is die Kriek. Sal hulle graag wil laai vir Varke jag.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

Dit behoort so 5 min te hou...

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161031/69a35ceb65a8bb2a55407912e05d382b.jpg

55 gr Sierra Game king en 24 gr S321.
Last edited by tau on Tue Nov 29, 2016 9:59 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by Arnold »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20161031/6a896c305f5f85cea5a3c514aa661dfc.jpg

Jy moet maar laai want die doppies kom vinnig Image
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

Die ergste is dat ek 6 patrone kort is van 3 magasyne vol!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

Het sopas 1000 x Frontier 55gr Sp gekoop. Die vorige herlaai het goed gegaan. Die geweer cycle soos 'n masjiene en is bitter akkuraat met die peep sights.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by LoopSoosStroop »

Frontier SP of CMJ?

Ek het baie sukses met die Frontier CMJ gehad. Fantastiese waarde vir geld.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

CMJ .223 55gr Sp R1320 x 1000 so ja by ver die goedkoopste wat ek kon kry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

Wat is die goedkoopste ammo tans? My som tans is:

R1320 x 1000 Frontiers
R560 x 1000 S&B SR primers
Doppe het eerste skiet betaal.
Dies R 820
Kruit??? 24 gr S 321
Maar kom ons maak dit so R 2, 30 koste sonder dop per patroon. Kan julle beter doen?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by LoopSoosStroop »

Jou berekening op die S321 is bietjie uit, dis nou as jy R230 per blik betaal het.

Maar ja, dis presies dieselfde komponente wat ek gebruik het om te plink. Verbasend akkuraat. My berekening was so R2.50 per skoot.

Nadeel is dat die dope vining groei en getrim moet word.

Ander som wat jy kan maak is om PMP teen R5 'n skoot te koop waneer die specials aan is. Verkoop dan weer die doppe teen R2 en dan kos hulle jou R3 'n pop. En jy spaar al daardie herlaai moeite.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by Ranger »

55gr Frontier CMJ R1.32 (R1,320/1,000)
S&B Primer R0.40 (R400/1000)
S321 24grains R0.77 (R239/tin = +-7,700grains rounded down to 310 charges/tin)

Total: R2.49 for material input


Reloading equipment amortize say over 30 years @ 8,000 rounds/year

240,000 rounds

Say R20,000 over 240,000 rounds = R0.08

Time...?
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by NicovanderMerwe »

.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

EK koop ammo, maar ek herlaai dan die doppe en ek skiet hulle nou maar vir die eerste keer. Dit voel net beter as om R5 ammo te skiet. EK het nou maar tweekeer gaan skiet met die roer, maar 80 rondtes per sessie is lyk my die minimum ding.

Hoe lank hou julle doppe? Van die PMP doppe het sommer met virgin firing gegaan. Ek het met my reloads nie een verloor nie, maar dit was maar s0 60 rondtes. Ek het laai met Redding comp dispenser en check nie elke lading op skaal nie.

My S321 is al 4 jaar oud so ek is uit met pryse.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by Jacques van Eeden »

tau wrote:
Hoe lank hou julle doppe? Van die PMP doppe het sommer met virgin firing gegaan. Ek het met my reloads nie een verloor nie,
Ek het dieselfde gekry met pmp. Gebruik ander doppe en het nie meer die probleem nie.
Skiet ook die frontiers.
Het iemand al met KZN koeëls geskiet?

Net jammer ek maak 'n blik s321 klaar in 'n half uur.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by Plaashaas »

Ek het die KZN probeer maar die Frontier CMJ is beter.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by LoopSoosStroop »

Ja, bly weg van die KZN CMJ's. Frontier is baas.

Van daardie KZN koele het uitmekaar geval en my Chrony bygekom.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by tau »

Dankie vir die info manne. My eerste 100 Frontier koeëls gelaai gisteraand. Toe raak my S 321 op. Sal Vrydag weer doppe maak en Frontiers toets.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by Jacques van Eeden »

tau wrote:Dankie vir die info manne. My eerste 100 Frontier koeëls gelaai gisteraand. Toe raak my S 321 op. Sal Vrydag weer doppe maak en Frontiers toets.
Moet ek vir jou saam bring?


Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by gbvl »

Hi LSS kan jy malk dalk help om te sê hoe laai jy die frontiers?

Ek het al ligte krimp tot geen krimp probeer maar kry nog steeds "jacket separation". Ek laai gewoonlik 24 gr S321 en op 100m is die akkuraatheid nie sleg maar kan op teiken op korter afstande (+- 30m) sien die jacket maak n spiraal vormige sny en grys lood poeier rondom die koeël gat op die teiken. Sien ook n wit "puff" op omtrent dieselfde afstand soos jacket afkom. Het al heelwat ladings en krimps probeer maar kry dit nie beter. Al gedink dis net my geweer want meeste mense kry goeie resultate met die Frontiers. Geweer het n 14.5" Lothar Walther heavy profile match loop. Skiet huidiglik Hornady 55gr Fmj maar dit raak bietjie duur.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by LoopSoosStroop »

gbvl wrote:Hi LSS kan jy malk dalk help om te sê hoe laai jy die frontiers?

Ek het al ligte krimp tot geen krimp probeer maar kry nog steeds "jacket separation". Ek laai gewoonlik 24 gr S321 en op 100m is die akkuraatheid nie sleg maar kan op teiken op korter afstande (+- 30m) sien die jacket maak n spiraal vormige sny en grys lood poeier rondom die koeël gat op die teiken. Sien ook n wit "puff" op omtrent dieselfde afstand soos jacket afkom. Het al heelwat ladings en krimps probeer maar kry dit nie beter. Al gedink dis net my geweer want meeste mense kry goeie resultate met die Frontiers. Geweer het n 14.5" Lothar Walther heavy profile match loop. Skiet huidiglik Hornady 55gr Fmj maar dit raak bietjie duur.
Watter twist het jou loop? Myne was geskiet uit 'n 1 in 10" Mini-14.

Ek het hulle gelaai met Lee dies. Full length size en dan 'n Lee Factory Crimp Die nadat koeel geseat is. So 'n medium crimp.

Watter crimp die gebruik jy?

Ek het S&B SRP gebruik saam met 25.5 gr S321.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Semi Auto ladings?

Post by gbvl »

Jammer, dis n 1:9 twist. Gebruik ook Lee vol lengte en krimp dies.
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Semi Auto ladings?

Post by Jacques van Eeden »

Probeer bietjie om jou doppe meer te flare. Ek het gesien as die dop bietjie knap is beskadig die plating en is meer geneig om af te kom. Maak ook seker die doppe is mooi ontbraam.


Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
Post Reply