Piet-Skiet ...
Was jy al in Nam? Walvisbaai om spesifiek te wees?
Indien nie, doen jou self 'n gunsie.. kry Google earth, dan gaan kyk jy hoe lyk dit om Walvisbaai... en dan neem jy ook in ag dat vir 'n 200 km radius land in om Walvis is dit nasionale PARK..
Kyk, ek weet nie hoe naby of ver jou naby is nie.. maar NABY Walvis, aikona, dalk ietsie poach daar in die park.. maar ek sal nie daai kans vat as ek jy is nie...
JM
gesoek: jag plek naby walvis baai
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: gesoek: jag plek naby walvis baai
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: gesoek: jag plek naby walvis baai
Piet
Die beste jagplek by Walvisbaai is Sandvis se kant toe in Feruarie / Maart. Iewers daarrond kom die GROOT kabeljoue verby om te loop broei, weet net nie hoe sal die biltong smaak nie?!
Louis
Die beste jagplek by Walvisbaai is Sandvis se kant toe in Feruarie / Maart. Iewers daarrond kom die GROOT kabeljoue verby om te loop broei, weet net nie hoe sal die biltong smaak nie?!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: gesoek: jag plek naby walvis baai
Pieta
Wat sou jy wou skiet, as jy hier by ons kom kuier???
Mooi loop
Francois
Wat sou jy wou skiet, as jy hier by ons kom kuier???
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: gesoek: jag plek naby walvis baai
Pieta
Naaste wat jy wettig jagbare Gemsbokke aan Walvisbaai gaan kry is so amper 200km, in die Karibib, Omaruru areas.....Miskien is die beter opsie om oppad op twee dae te jag, klaar te kuier en dan jou vleis oppad terug op te tel.......