Het iemand vir my n voorbeeld van n motivering vir versamelaars. Die aansoek is gegrond op n tipe aksie van die geweer (straightpull blaser)
Ek sal net graag wil kyk hoe lyk enige uiteensetting van n versamelaars aansoek.
Motivering vir versamelaar?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Motivering vir versamelaar?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Motivering vir versamelaar?
Versamelaars se lisensie-aansoek motivering werk anders as die van bv. jagters of sportskuts. Al wat jou aansoek hoef in te hê is jou SAPS271 en die stawende dokument van jou vereniging wat die aansoek goedkeur. Plus natuurlik al jou ID kopië, bewyse van lidmaatskap, fotos van kluis ens. Geen verdere geskrewe motivering.
Die motivering vir die spesifieke wapen gaan aan jou vereniging wat die bg. dokument moet uitreik. Daarin moet jy verduidelik hoe die spesifieke wapen in jou veld an tema inpas. Jy behoort dan ook hulp van die vereniging te kan vra met hierdie proses.
Let ook op die spesifieke vereistes vir versamelbaarheid soos vervat in die wet en regulasies.

blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Motivering vir versamelaar?
hoeveel blasers het jy
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Motivering vir versamelaar?
Goeie dag Alvin, jammer ek kom nou eers terug oor onderwerp, moet die aansoek dan wat polisie toe gaan ook sasseta en of statement of results en opleidingsertifikate byhê?Alwin wrote:Versamelaars se lisensie-aansoek motivering werk anders as die van bv. jagters of sportskuts. Al wat jou aansoek hoef in te hê is jou SAPS271 en die stawende dokument van jou vereniging wat die aansoek goedkeur. Plus natuurlik al jou ID kopië, bewyse van lidmaatskap, fotos van kluis ens. Geen verdere geskrewe motivering.
Die motivering vir die spesifieke wapen gaan aan jou vereniging wat die bg. dokument moet uitreik. Daarin moet jy verduidelik hoe die spesifieke wapen in jou veld an tema inpas. Jy behoort dan ook hulp van die vereniging te kan vra met hierdie proses.
Let ook op die spesifieke vereistes vir versamelbaarheid soos vervat in die wet en regulasies.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Motivering vir versamelaar?
Hierdie dokumente is slegs nodig vir Bevoegdheids-aansoeke. As jy alreeds 'n bevoegdheidssertifikaat het, heg net 'n afskrif aan. (Ek weet daar is sommige DFO's wat hulle eie reëls maak, maar myne het nie strooi nie.)Jake1 wrote:Goeie dag Alvin, jammer ek kom nou eers terug oor onderwerp, moet die aansoek dan wat polisie toe gaan ook sasseta en of statement of results en opleidingsertifikate byhê?Alwin wrote:Versamelaars se lisensie-aansoek motivering werk anders as die van bv. jagters of sportskuts. Al wat jou aansoek hoef in te hê is jou SAPS271 en die stawende dokument van jou vereniging wat die aansoek goedkeur. Plus natuurlik al jou ID kopië, bewyse van lidmaatskap, fotos van kluis ens. Geen verdere geskrewe motivering.