Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Kalahari
Hero Member
Posts: 2135 Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Post
by Kalahari » Sun May 15, 2016 11:01 am
Dankie FM, nou lekker gefliek. Daai kat kom darem "skelm" in
. Klink of jy die eerste gedeelte met die AR geskiet het en die laaste paar skote met slotaksie.
Netjies geskiet.
Voorspoed.
NicoSmit
Hero Member
Posts: 1899 Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Post
by NicoSmit » Sun May 15, 2016 11:07 am
Ek raak ek sommer lus om te gaan jag As ek my weer kry dan beheer ek my asem en soek net die sneller om te skiet goeie videos
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Francois Marais
Administrator
Posts: 4042 Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Post
by Francois Marais » Sun May 15, 2016 11:50 am
Kalahari
Daar waar Wors die jak so mis skiet is dit die AR en daai wat so hardloop is met die 22/243 Middlestead.....het darm almal opgetel......
Dankie Nico
Mooi loop
Kalahari
Hero Member
Posts: 2135 Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Post
by Kalahari » Sun May 15, 2016 12:43 pm
Francois Marais wrote: Kalahari
Daar waar Wors die jak so mis skiet is dit die AR en daai wat so hardloop is met die 22/243 Middlestead.....het darm almal opgetel......
Hehehe, die stof het darem lekker gedraai daar.... bly julle kon hulle almal laai.
Pieter
Sr. Member
Posts: 479 Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Post
by Pieter » Sun May 15, 2016 5:47 pm
netjies !! Hoor die asem jaag na die misskootjie of twee
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Sun May 15, 2016 7:38 pm
Ek kry nie eers my geweer so stil gehou op die sand sakke!! Netjies geskiet!
SakoTrippel2
Hero Member
Posts: 716 Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Post
by SakoTrippel2 » Thu Oct 20, 2016 4:01 pm
Manne ek sien FM het weer 'n paar lekker videos opgesit. PULSAR en ATN x-sight is gebruik. "Search" FM Jaracal in YouTube
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Apie
Hero Member
Posts: 3079 Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Post
by Apie » Thu Oct 20, 2016 4:32 pm
Netjies!
Francois Marais
Administrator
Posts: 4042 Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Post
by Francois Marais » Fri Oct 21, 2016 1:21 am
Dankie Sako 222
Ek hardloop deesdae maar baie.....half skoon vergeet van die draad....
Mooi loop
Francois
SakoTrippel2
Hero Member
Posts: 716 Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Post
by SakoTrippel2 » Fri Oct 21, 2016 5:58 am
Francois Marais wrote: Dankie Sako 222
Ek hardloop deesdae maar baie.....half skoon vergeet van die draad....
Mooi loop
Francois
Plesier! Ek is sommer ge "subscribe".... mis nie een nie
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
pieter h
Hero Member
Posts: 522 Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Post
by pieter h » Fri Oct 21, 2016 1:43 pm
Francois het jy die nuwe ATN X - Sight II Day/Night Range al getoets. Groete Pieter
Francois Marais
Administrator
Posts: 4042 Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Post
by Francois Marais » Sat Oct 22, 2016 1:42 pm
Pieter
Ek het net die scope getoets vir die verspreider, het AL die funksies afgesit en nie gebruik nie.....het vir myself toe die 5-20 aangeskaf, gaan hom opsit en met alles speel en kyk, ek is egter nie seker of daar in die roep en skiet bedryf genoeg tyd wees om met die scope te range nie....ek weet ook nie of dit akkuraad genoeg gaan range nie....
Mooi loop
Francois
pieter h
Hero Member
Posts: 522 Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Post
by pieter h » Sat Oct 22, 2016 1:44 pm
pieter h
Hero Member
Posts: 522 Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Post
by pieter h » Sun Oct 23, 2016 3:09 pm
Francois as jy hom getoets het sal ek net graag wil weet of jy dink dis die moeite werd om hom aan te skaf.
NicoSmit
Hero Member
Posts: 1899 Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Post
by NicoSmit » Sun Oct 23, 2016 9:31 pm
Francois waste program gebruik jy om die videos te maak?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Francois Marais
Administrator
Posts: 4042 Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Post
by Francois Marais » Mon Oct 24, 2016 2:38 pm
Wondershare Video Editor
Mooi loop
Francois
NicoSmit
Hero Member
Posts: 1899 Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Post
by NicoSmit » Mon Oct 24, 2016 6:18 pm
Dankie gaan hom aflaai
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Geno
Administrator
Posts: 13645 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Nov 18, 2016 8:37 am
Goed, beter, 6millimeter!
musgrave270
Hero Member
Posts: 920 Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Post
by musgrave270 » Fri Nov 18, 2016 8:46 am
Geno
Skiet jy met jou Dasher of die 204 in die videos?
Groet
Ruan
Geno
Administrator
Posts: 13645 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Nov 18, 2016 8:47 am
Hallo Ruan.
Ek skiet met die .204
Ek gebruik tans die 32gr ZMax koele teen 3980fps en vind dat hulle baie harder is as VMax. Dieselfde skoot met 'n VMax sit 'n jakkals op die plek neer waar hy met die ZMax tol.
Goed, beter, 6millimeter!
musgrave270
Hero Member
Posts: 920 Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Post
by musgrave270 » Fri Nov 18, 2016 8:54 am
Baie dankie
Op watter vergroting het jy die meeste geskiet?
Geno
Administrator
Posts: 13645 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Nov 18, 2016 9:40 am
Ek skiet almal op 3x
Goed, beter, 6millimeter!
Capt. Yoda
Hero Member
Posts: 13583 Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Post
by Capt. Yoda » Fri Nov 18, 2016 10:01 am
Baie smart Geno
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
BeesBreet
Hero Member
Posts: 1649 Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Post
by BeesBreet » Fri Nov 18, 2016 11:41 am
Geno hoe ver was die verste skoot wat jy gemaklik geskiet het met die atn x sight?
Geno
Administrator
Posts: 13645 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Nov 18, 2016 12:55 pm
Ek skiet lekker tot so 200m Erhard. Verder is moontlik, maar onnodig. My gemiddelde afstand het halveer vandat ek die nagsig gebruik.
Goed, beter, 6millimeter!