Middag manne,ek is n newbie as dit kom by jakkals jag,ek het twee roepers,lightforce 170 lig + n rooilig wat op my geweer monteer cd's gekoop al die blogs gelees en hordes jakkals video op youtube gekyk en weereens baaaiieee gelees op jaracal en ander forums.Ek doen dit deeltyds en wil graag meer sukses he,ek nou al n paar jakke geskiet met die klem op paar en n rooikat.
Ek wil uitvind wie n kursus aanbied in die nabye toekoms?Ek is in Bloemfontein,so as daar manne is wat my dalk bietjie meer touwys kan maak hier sal ek baie bly wees.Ek het n bakkie en al die toerusting,laai self en is vertroud met my wapens en nag skiet.
Groete
Henk
Newbie by jakkals jag.
-
Hackerman
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Re: Newbie by jakkals jag.
Lyk my daar is niemand wat nog kursusse aanbied nie?Ek kan ry na enige plek vir die kursus dit hoef nie in Bloem te wees nie.Ek het hier gelees almal stel voor doen eers die kursus en dan gaan jag jy jakkalse,maar as niemand kursusse aanbied nie dan moet ek maar op my eie aangaan-ek dink dis party keer beter om so te leer maar in die geval maak mens net die jakke slimmer en nie jouself nie.
Hoop iemand kan help al is dit eers volgende jaar
Groete
Hoop iemand kan help al is dit eers volgende jaar
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Newbie by jakkals jag.
Ek sal 'n kursus reel hier in die Transvaal.
Hou die afdeling dop:
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=131
Hou die afdeling dop:
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=131
Goed, beter, 6millimeter!
-
Hackerman
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Re: Newbie by jakkals jag.
Dankie sal so maak
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Newbie by jakkals jag.
dis defnitief weer tyd vir 'n refresher kursus
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Newbie by jakkals jag.
Hackerman, jy kan ook vir oom Taffie (Tafjak) of oom Heinrich (Jaracal) kontak en self n kursus reel. Jy gaan so +- 15 manne moet bymekaar kry en n venue, plek om lesings te kan doen en praktiese demonstrasie. Dan sal die aanbieder na jou toe kom...
Ek was in dieselfde booitjie as jy laas jaar en het toe so gemaak.
Ek stem saam met almal wat se n kursus is belangrik, Ek het my jakkalse lekker slim gemaak vir amper 10 jaar voor ek geleer het!
Ek was in dieselfde booitjie as jy laas jaar en het toe so gemaak.
Ek stem saam met almal wat se n kursus is belangrik, Ek het my jakkalse lekker slim gemaak vir amper 10 jaar voor ek geleer het!
-
Hackerman
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Fri Jan 16, 2015 1:59 pm
Re: Newbie by jakkals jag.
Beesbreet dankie ek het toe met Hein gepraat en hy bied een aan Februarie in Phillipolis wat ek gaan bywoon
Groetnis
Groetnis

