Skietstoel

Post Reply
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Skietstoel

Post by Rfourie »

Waar kan ons Baboon se stoele sien, koste? Het ook van n ander man se toele op Huntex gesien, JJ Wapens het van dit verkoop.....nie te sleg gelyk ni
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Skietstoel

Post by Freek »

Baie mooi Peet, daai seat van jou het regtig nie sleg uitgekom nie. Wys ons as hy bloed getrek het. Sterkte!
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Skietstoel

Post by JPS »

SMK,
Ek is amper seker dit was Freek se Bosvark stoel daar by JJ Wapens se stal as ek my nie Misgis nie. Search maar net  die forum vir Bosvark stoel. Freek is ook op die Forum.

Groete
JP
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Skietstoel

Post by Ponkie »

Hallo almal

Hier is 'n paar fototjies van my stoel tot dusver. Moet dalk nog paar klein goedjies verander.
Jammer vir die swak kwaliteit en deurmekaar waenhuis! Hy lyk darem nie altyd so nie.

Ek hou daarvan om net my elmboe gestut te he en dan die geweer in die skouer te he, anders raak ek te rustig.
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 1-2044.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 1-2044.jpg[/img]
(net om te wys waar ek die hoekysters vasgesweis het vir die battery.)
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 1-2043.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i974.photobucket.com/albums/ae22 ... 1-2042.jpg[/img]

Ek het die kassie langs die kant ook laat opsit vir my patrone, klankelysie en die remote. Hy is uitgevoer met mat om die blikgeluid weg te vat.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Skietstoel

Post by Rfourie »

Waar is baboonman se stoel se fotos....?
User avatar
skaapwagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Sun Feb 28, 2010 11:11 pm

Re: Skietstoel

Post by skaapwagter »

Hier in my wereld raak dit bitter koud, ek het 'n 220v omsettertjie ingebou, nou laai ek my video cam, charge my caller, en trek 'n warm kombersie, nou het ek nog meer geduld met jakkie...

Skaapwagter
.22-250 tikka 6.5PRC Howa .338WM Sako ::)
TO Y O T A...
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Pvdw »

SMK dis op die onderwerp, net so klompie blaaie terug, blaai net deur en jy sal hom kry. Hy het 'n Gamo CFX windbuks op die skietrus.

Peet
Work to live, don"t live to work
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Skietstoel

Post by Rfourie »

Dankie, gekry....so watter kommersiele te koop stoel is die beste....?????
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Skietstoel

Post by Stefan764 »

SMK wrote: Dankie, gekry....so watter kommersiele te koop stoel is die beste....?????
Die beste stoel wat jy "van die rak" af kan koop is Freek se skietstoel of Allen T se skietstoel. Ek weet Freek se stoel retail teen R 8000, weet nie wat kos oom Allen se stoel nie.

Safari hou ook Freek se stoele aan teen R8000, daar sal een dadelik beskikbaar wees die 19e as ons oopmaak. Praat maar as ek vir jou moet plan maak as jy belangstel in hom.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Rfourie
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Sun Dec 05, 2010 10:52 pm

Re: Skietstoel

Post by Rfourie »

As julle die stoele gaan aanhou by die winkel het julle klaar julle eerste klient! N mens kan nie iets koop wat jy nie kan sien nie! Welgedaan Stefan!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Skietstoel

Post by Kalahari »

Kom ek probeer weer net 1 foto. >:(

[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_2515.jpg[/img]

Kalahari
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Skietstoel

Post by Kalahari »

Dag manne

Lyk my nou ek het dit foto ding gewen, hier is die ander 2 foto's van die skietstoel.

[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_2464.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_2459.jpg[/img]

Die stoel is gebou vir 'n "leftie" met plek vir die videokamera, roeper se remote, die dimmer en 2de lig se skakelaar sit op regterarmleuning,selfde kant as remote. Battery agterop die stoel.

Groete
Kalahari
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Skietstoel

Post by Freddie101 »

Kalahari
Mooi man. nou het jy die truuk.

Lyk of hy kan werk
yol bolsun
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Skietstoel

Post by Kalahari »

Freddie101

Dankie man, dit lyk my ek sukkel om meer as 1 foto gelyk op te kry. Sal maar aanhou probeer, maar hier is die ander foto wat nou nie wys nie, of wys hy vir die ander mense ???, en ke sien dit nie. Anyway, hier's hy.

[img width=560 height=420]http://i1185.photobucket.com/albums/z34 ... G_2459.jpg[/img]

Kalahari
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Skietstoel

Post by Kalahari »

Jammer almal.

Ek was alweer te haastig gewees, die 2de foto wys toe.

Kalahari
GvA
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm

Re: Skietstoel

Post by GvA »

Verkies julle manne om die lig op die teleskoop gemonteer of apart op die arm wat ook die geweer ondersteun? Sal graag van julle manne se komentaar wil he.

GvA
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Pvdw »

Hi GvA Welkom man ek het jou nog nie hier raakgeloop nie.

Ek is ook maar aan die begin van die jak jag ding maar soos ek lees verkies die meeste manne eerstens 'n lig op die scope en dan as daar nut is vir nog 'n lig sal dit een wees op die stoel of in die hand.

Hoof rede vir lig op scope is dat jy altyd lig het as jy deur scope kyk. Tel op mik en druk.

Ek bou nou 'n lig van 'n kar spotlight wat lekker klein is (85mm) en my lig gee tot en met so 180m. Sal foto opsit as hy reg is.

Peet
Work to live, don"t live to work
GvA
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm

Re: Skietstoel

Post by GvA »

Peet, man nie altyd by rekenaar om lekker konstant bydraes op die forum te maak nie. Skiet al so rukkie en leer baie op die forum. Geweer met lig is soms lomp. Nou die dag met medejagter gepraat wat lig op arm weerskante van geweer monteer op die deel van die stoel wat die geweer ondersteun. Dit het vir my sin gemaak. Wou net hoor wat is die ou hardebaarde se kommentaar.
Groete
GvA
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Skietstoel

Post by Pvdw »

Ek het daai dubbel lig ding al gesien. Ek hoor net die manne vra altyd wat gaan jy maak as daar nou 'n jakkie so skielik links van jou naby die bakkie uitpop. Gaan jy daai setup betyds gedraai kry on te skiet of gaan dit vinniger wees om geweer met lig op net te point en te skiet? Dis hoe ek dit verstaan.

Peet
Work to live, don"t live to work
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Skietstoel

Post by Louis102 »

GvA wrote: ... Geweer met lig is soms lomp ... Wou net hoor wat is die ou hardebaarde se kommentaar ...
GVA

My baardjie is nog maar sag, maar ek sou s? vir roep 'n 170 Lightforce op jou scope met 'n Tomcat Bracket (gekoppel aan 'n betroubare dimmer natuurlik) en 'n handlig van jou keuse vir ry en soek, dis al.  Naastenby waar die meeste ervare jagters wat ek ken eindig (daar's natuurlik uitsonderings).  So hoekom dit anders wil doen?

Mooilig
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Skietstoel

Post by Ponkie »

Oom Pvdw en Louis

Ek het ook nou maar eers al my toerusting en dingetjies reg gekry. My lightforce 170mm, riflemount by S&O gekoop. Sien toe dat hy 'n on/off switchie in het. Sommer 'n gewone bedlampie switch as ek die ding so kyk. Ek het toe my bedenkinge gehad... Ek het het riflemount op die geweer. As ek ry haal ek die lig af, sit hom langs my in die stoel en soek met 'n lightforce 170mm handheld (meer as 10jr oud). Ek het Oom Henk Ellis se dimmer, en die riflemount op my stoel vas-gemonteer, julle sal dit op die foto kan sien. Dit werk baie goed vir my. Net nou die aand het die blerrie switch uitgebrand soos ek verwag het!  >:( >:(

Sal hom nou helemal uithaal. Oom henk se dimmer trek niks krag as hy dood gedraai is nie, so dan het ek nie on,off switch nodig nie...

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
wannaby
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Jul 30, 2010 9:45 pm

Re: Skietstoel

Post by wannaby »

Hello Ponkie

Ek dink daar is min manne wat nog hulle oorspronklike Lightforce "bedliig switchies" gebruik want hulle ruik sommer gou.  As jy Henk se dimmer gebruik sal dit honderd persent werk.  Ek gebruik Allan Truter se dimmer en hy het sy eie switch in en ek het nog geen probleme met die switchie gehad nie. My hand lig is egter ook een van my ou "geweer ligte" en sy switch het jare terug al uitgebrand ek het toe sommer 'n gewone huis liig switch uit daardie plaatjie gehaal en op die lig gekoppel ek gebruik hom seker al so 5 jaar sonder 'n rokie of ruikie. Ek noem dit maar as iemand dalk net 'n aan en af switch sonder dimmer soek wat die punch kan vat want voor daai switch het ek talle ander probeer wat ook maar gebrand het.

Groete Wannaby
"winning starts with beginning"
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Skietstoel

Post by Ponkie »

Wannaby

Dankie vir die tip. Janee ek het van die begin af my bedenkinge oor die switchie gehad.
Dink ek gaan my stoel met die battery op, die vakansie in die lusern land gaan sit vir die blikskottels wat so die boerbokke se hawer kom eet! haha! Dan wil ek sien wat maak daai vaalbees as ek hom DIM...!

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
herley

Re: Skietstoel

Post by herley »

Middag Manne

As julle kan onthou het my stoel binne sy m$%r geval so n maand of wat gelede. Ek het toe beginne om hom heel oor te bou en die volgende fotos wys van die begin met raam en dan die finale stoel
[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... -00091.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... -00090.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... 0093-1.jpg[/img]

[img width=360 height=480]http://i1092.photobucket.com/albums/i41 ... -00094.jpg[/img]

Ek het so bietjie gesukkel met die bedrading maar ek kon dit darem uit figure en die stoel is darem al swart geverf ook. Ekt ook besluit om hom op die plaas te los en sal hom maar gaan haal met my bakkie wat tralies op het as ek gevra word vir n jak jag ;)

Bradley
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: Skietstoel

Post by Namib »

Naant almal

Is gestrant al vir n tyd weet nie wat om met my self te doen.Dink toe dis tyd dat my stoel ook n plat vorm moet kry,doen toe ook so.Het eers op n tyre gestaan.

[img width=360 height=480]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... 010015.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... oel001.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... oel004.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... oel007.jpg[/img]

Man hy draai en sit soos MOET.
Mooiloop
Post Reply