Dunlop Trakgrip?

Post Reply
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Dunlop Trakgrip?

Post by Philip J »

Hallo almal
Enige iemand eerstehandse ondervinding van die bande?
Meer spesifiek, 245/75R15. Ek moet nou twee bande vervang op my Mahindra Scorpio GLX. Ek kan hulle kry vir n goeir prys, maar wil graag julle terugvoer hê voordat ek dalk n foutjie maak. Ek ry heelwat meer teerpad as grondpad.
Ek sal enige terugvoer opreg waardeer.
Groetnis
Philip
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by joe rocket »

As ek jy is sal ek na Firestone destination kyk ek 90 000km van n stel gekry. Ek ken nie die Dunlops nie. Saam met firestones kry jy n waarborg ook.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Philip J »

Dankie Joe. Ek sal definitief na hulle kyk.
Groetnis
Philip
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by DriesdlR »

Phillip...hou verby maat!
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 557
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by TOKELOS »

Op my Ford Ranger het ek helfte minder km gekry op Dunlop as met Good Year. Pad geraas was ook heelwat meer.
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Philip J »

Dankie manne. Ek waardeer.
Groetnis
Philip
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by wlm »

TOKELOS wrote:Op my Ford Ranger het ek helfte minder km gekry op Dunlop as met Good Year. Pad geraas was ook heelwat meer.
Stem saam, minder kilo's as Continental of Firestone. Firestone se waarborg op gesnyde bande nou uitgebrei na Destination bande ook.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by ruaanb »

Sien Continental het ook nou so tipe waarborg as ek advertensie reg verstaan het
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Hennie Dreyer »

Trakgrip....nooit weer nie
Hennie
.308 CZ 550 Lux
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Apie »

Danlop hy hier Danlop hy daar....

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by DriesdlR »

Apie wrote:Danlop hy hier Danlop hy daar....

Sent from my D5803 using Tapatalk
Net so!!
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Boersonderroer »

Ek wag nou al 3 jaar dat Dunlop die 3 ander Trackgrip bande by my moet kom optel na hulle belowe het hulle sal dit vervang. 'n Band wat in 2 stukke ontplof terwyl jy 120km/ph ry is nie 'n grap nie. Hou ver verby.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
HJVisagie
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Thu Feb 27, 2014 12:28 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by HJVisagie »

Firestone Destination al die pad vir my. Hier waar ek bly met al die leiklip is daar nie 'n beter band om te he nie.


HJ Visagie
Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2480
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Nico Harris »

BFG
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Apie »

Ek dink ook baie oor bande.

Bfg is een van my gunstelinge.
Pryse op my bakkie

Bfg At R3100 per band
BStone At R1700

Ek kry gewoonlik 55000 tot 60000 op die Bridgestones en so 95000 op Bf

R/km werk die
BF 3.2sent/km
Bstone 2.8sent/km

Lang storie kort.
Meeste bande kos jou omtrent 3 sent/km of hy R3000 of R1200 kos.
Ek het die som al gemaak op
Goodyear Wrangler
Firestone Destination
Michelin MS At
BStone Deuler At
Pirelli Scorpion AT
Bf At.

Rede hoekom ek nie meer met BF ry nie is as jy een band verloor is dit duur.



Sent from my D5803 using Tapatalk
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by ANDRIES »

Ek ry Michelin en kry 100 000 km uit 'n stel.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by sako 30-06 »

Pirelli Scorpion

Nou al 75 000km op en lyk nog nuut. Ook baie min padgeraas
Jjjbay
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Jjjbay »

Ek weet dis bietjie lank terug maar kyk ook na die Kumho tyres. Baie goeie waarde vir geld.
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 764
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Springkudu »

Ek kan ook my gewig agter die Firestone Destination gooi, het baie baie goeie kilos uit die bande gekry, ook tussen 80 - 90k. Meestal teerpad gery. Jy moet ook maar elke 10 000 kilos rotate. Omtrent die helfte van die prys as BF's maar steeds ongelooflike goeie kwaliteit, jy sal nie fout maak nie.
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by 308Win »

Elke man het sy eie geweerstorie. Hoekom hy nie die kaliber weer sal skiet nie en so meer. So ook bandestories. Ek hou van Sierra Game kings. En Hornady interlocks. Ek weet hulle breek op as hulle bene slaan. Maar hulle werk vir my.
Altwee my bakkies het Trakgrip bande op. Plaasbakkie en padbakkie. 70000km is genoeg vir my. Minder op grond/klippepaaie. En ek koop die 245/75/15's vir R1400/band. Nee, dit is nie die beste band nie. Ook nie die mooiste of die stilste nie. Maar hy kry goedkoper gate as duurder bande.
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1016
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Dirkvh »

Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by Hennie Dreyer »

Trackgrip het nie "grip' nie punt. As jy jou dierbaarstes wil vervoer met die tipe band...moenie! Ja dit gee afstand maar ek dink veiligheid kom altyd eerste
Hennie
.308 CZ 550 Lux
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Dunlop Trakgrip?

Post by 308Win »

Hennie Dreyer wrote:Trackgrip het nie "grip' nie punt. As jy jou dierbaarstes wil vervoer met die tipe band...moenie! Ja dit gee afstand maar ek dink veiligheid kom altyd eerste
Ons ry nie almal ewe vinnig nie.
Post Reply