Manne,
Hierdie saak lê bitter na aan my hart.
Stefani is een van my groot pelle se dogtertjie.
Hier is haar storie:
https://www.facebook.com/stefanireachup ... 3763170495
Haar ouers hou 'n fondsinsameling om opleiding te kry om haar beter te kan versorg.
Onder andere kom Bok van Blerk optree by die Thaba Manzi Veilinglokaal buite Warmbad.
Ek en Gé het 'n Howa Varmint geweer gegee om opgeveil te word by die vertoning.
Ek hoor daar gaan ook ander lekker items wees wat opgeveil gaan word.
Vir enige info, kan Theunis of Chantelle gekontak word.
Info:
Groete
Stefani van Schalkwyk/Reach up, reach out
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Stefani van Schalkwyk/Reach up, reach out
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Stefani van Schalkwyk/Reach up, reach out
Sterkte, breek mens se hart om sulke dinge te lees.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Stefani van Schalkwyk/Reach up, reach out
Geno,
Ek stuur vir jou daardie Trijicon scope wat ek op die forum adverteer, dan kan hulle hom op die dag ook opveil daar as dit sal help?
Cheers
Ek stuur vir jou daardie Trijicon scope wat ek op die forum adverteer, dan kan hulle hom op die dag ook opveil daar as dit sal help?
Cheers
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 829
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Stefani van Schalkwyk/Reach up, reach out
Nou dis n man met n groot hart! Haal my hoed af vir jou mnr.GreyGhostGear wrote:Geno,
Ek stuur vir jou daardie Trijicon scope wat ek op die forum adverteer, dan kan hulle hom op die dag ook opveil daar as dit sal help?
Cheers