Langafstand groepering fotos
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Langafstand groepering fotos
Dankie Jan,
Dis dan juis hoekom die verskil daar is.
Ek waardeer jou terugvoer
Groete
Kobus
Dis dan juis hoekom die verskil daar is.
Ek waardeer jou terugvoer
Groete
Kobus
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
JPS wrote:Pumba,
Ek het nie dop volume al gemeet nie maar dit is nuwe Norma brass, en dan die groot verskil is dat ek 30" krieger loop op my 338LM het.
Groete
Jan
http://texasgunforum.com/smf2/Smileys/smiles-vb/rlee.gif
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Langafstand groepering fotos
Pinkes wrote:Wil ook graag my fotos ook hier post!!!!
Pinkes wrote:Dagse Charles.
Kaptein het my laatweet van die draad en gese ek moet jou bietjie vertel van die Sendero,so gaan maar probeer.
Dit was my eerste geweer wat ek gekoop het en was ook skepties maar baie op die internet gelees
en toe maar besluit om te koop.Ekt die eerste 2 jaar altyd net 180gr punte geskiet en die jaar besluit om
swaarder te gaan. En toe gaan die wereld vir my oop! Soos gese die 180gr het altyd so 0.5moa geskiet en nou dat ek die swaarder punte begin skiet is dit aansienlik beter. As jy nie swaar punte skiet nie is dit seker nie nodig vir 26''
loop nie.Maar ekt net gesien die 300wm wil swaar punte gooi. Ekt my recoil lug sommer self gebed en die sneller
op 1.5lbs gestel. Om die sneller so lig te stel het ook baie gehelp. Ek het nou 3 Senderos wat in die kluis staan
(22-250 en 264WM) en hulle akkuraatheid is ongelooflik!!!Ek was die naweek gevra watter een sal ek kies..dis
baie moeilik maar na ek die swaarder punte begin skiet het moet ek se ek is weer van voor af verlief op my
300BMG,soos Kaptein hom noem.
Ek kan die geweer vir jou defnetief aan beveel vir sy akkuraatheid en die overall package is daar min "van die rak af" factory gewere wat sy waarde vir geld gaan klop. 26" dik loop,akkuraatheid, B&C kolf met aluminium bedding en wereld
bekende aksie wat se parte vol op is...wat is daar nie om te like nie.Nie eers gepraat van sy looks nie!!(hoop Remington gee my geld vir die advertensie)
Ek heg 'n paar fotos vir jou.
3skoot groep op 550yards..
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/Mobile%20Uploads/0157B4D1-0477-4223-9F3B-18619188EEB5_zpscn6vrsqw.jpg
Waar ons gesit het saterdag en wag vir 'n vark.
Die blou kolle is waar ek tarentale op 515yards en 585yards geskiet het. Die rooi kol is waar die vark gestaan en
gevrek het,765yards.
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/50F2B36F-E69E-4A98-9DF8-C2218C7AA6EE_zpszh9eb0mn.jpg
Foto met die vark en die Sendero 300WM
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/79880DAA-13E8-4B72-B6BE-C3E427D86FB5_zps37tahjqz.jpg
Skoot was bietjie hoog op die skouer maar die Amax het hom net daar gedrop!
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/3C77B74A-5845-490D-8F44-457C11228A85_zpsn5tdjgac.jpg
Nog 'n foto van die groot vark.Kon hom net nie weeg nie maar dit was groot.
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/9BBF590D-3207-4073-AEB6-5060A056D5BA_zpsgpk9trpp.jpg
Hoop dit maak jou keuse makliker!
Groete
P
Eendag wil ek ook graag so skiet!
PS Jammer vir die spasie wat ek gebruik maar die groepie is lekker!
Pumba
- tau
- Hero Member

- Posts: 3961
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Waarvoor vra jy onverskoning? Omdat jy alleen gaan skiet het?fanie.myburgh wrote:Sorry tau. Lyk my ekt op verkeerde plek gepost. Dis die 1ste keer wat ek my foon gebruik om n foto optelaai
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Langafstand groepering fotos
http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20151003_071858_zpscidzdb8j.jpg
My 170mm groepering op 800m met die 300 TOMBI met 167gr Lapua Scenars.
My 170mm groepering op 800m met die 300 TOMBI met 167gr Lapua Scenars.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Langafstand groepering fotos
Heinz,
Dis n besonderse mooi groep. Jy is onder 1MOA
Wel gedaan mater
Groete
Kobus
Dis n besonderse mooi groep. Jy is onder 1MOA
Wel gedaan mater
Groete
Kobus
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Ek het al gepost. Jy moet net op die regte forum kykCapt. Oblivious wrote:JPS wrote:Pumba,
Ek het nie dop volume al gemeet nie maar dit is nuwe Norma brass, en dan die groot verskil is dat ek 30" krieger loop op my 338LM het.
Groete
Jan
http://texasgunforum.com/smf2/Smileys/smiles-vb/rlee.gif
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Heinz
Jy raak nou gevaarlik. Sal jou eerder aan my kant wil kry as teenoor jou staan op daai afstand.
Uitstekend!
Jy raak nou gevaarlik. Sal jou eerder aan my kant wil kry as teenoor jou staan op daai afstand.
Uitstekend!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Heinz Petersen wrote:http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20151003_071858_zpscidzdb8j.jpg
My 170mm groepering op 800m met die 300 TOMBI met 167gr Lapua Scenars.
Mooi gegooi Heinz! Jou Tombi is wit warm! Ek het al die Tombi van naby geloer, bitter lekker roer daai.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Langafstand groepering fotos
Eendag as ek groot is sal ek ook hopelik so kan skiet
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Langafstand groepering fotos
Dit is bitter goeie skietwerk op n 100mm gong op daai afstand. Baie mooi gedoenJPS wrote:Hello Pumba,
Mooi geskiet daar, Ek is nog besig om my 338LM in te breek nou op 24 skote deur. ek gebruik et 250Gn Scenars omrede dit was wat beskikbaar was toe ek gekoop het. Dink ek gaan settle op 83gr S385 Lot 14 vir spoed van so 2900en ES van 12fps oor 4 skote. Lyk of hulle mooi gaan werk. verste wat ek nog geskiet het was 510yards en daar kon ek laaste 10 skote op 100mm gong kry met 3 verskillende ladings ( 82gn tot 84Gn) so lyk of hulle dalk kan werk in tussen tyd. Soos jy noem Berger is maar skaars...
Groete
Jan
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Dankie Oom Piet,
Die geweer skiet op 100m beter as my 260Rem en ek glo almal hier weet hoe ek brag met die Tikka se akuraatheid uit die boks. Het gister weer basies onder kwart moa geskiet op 100m met baie baie ongemaklike skiet posiese en harris bipod met ge fireformde doppe, eerste 4 skote met fire formed doppe, 83.5gn S385 col is 92.80mm en 0.2mm vanaf lande.
Die geweer skiet op 100m beter as my 260Rem en ek glo almal hier weet hoe ek brag met die Tikka se akuraatheid uit die boks. Het gister weer basies onder kwart moa geskiet op 100m met baie baie ongemaklike skiet posiese en harris bipod met ge fireformde doppe, eerste 4 skote met fire formed doppe, 83.5gn S385 col is 92.80mm en 0.2mm vanaf lande.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Ek en Pinkes het ook vanogned bq gaan skiet maar hy het net "gespeel" met sy 22250. My 6SLR en 87gr VLDs begin dam nou mooi reg kom en ek het toe so paar op 700y ok geskiet.
Die 3 skoot groep meet so 72mm ctc. Ander TPL wat ek geskiet het met die 4skote is net so oor die 88mm. Op 300m skiet al 2 TPLs basies dieselfde groep op mekaar.
6mmSLR
87gr VLD@3211fps
Winchester doppe
Van Bipod af met hand agter
Wind so tussen 3 en 8mph van 8uur
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0470_zpsiqijkcpz.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0469_zps4eebgofy.jpg
Na dit het Pinkes se meisie ons gou gewys hoe jy met n 22250 en 55gr BT n jakals kop gong op 700m pap skiet
Die 3 skoot groep meet so 72mm ctc. Ander TPL wat ek geskiet het met die 4skote is net so oor die 88mm. Op 300m skiet al 2 TPLs basies dieselfde groep op mekaar.
6mmSLR
87gr VLD@3211fps
Winchester doppe
Van Bipod af met hand agter
Wind so tussen 3 en 8mph van 8uur
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0470_zpsiqijkcpz.jpg
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0469_zps4eebgofy.jpg
Na dit het Pinkes se meisie ons gou gewys hoe jy met n 22250 en 55gr BT n jakals kop gong op 700m pap skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Langafstand groepering fotos
So wat jy nou sê is dat Pinkes se meisie, wat baie minder as julle skiet, julle gatte geskop het. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Joe, jong die kort antwoord is Ja
, ha eerste keer wat sy saam ons geksiet het en verder as 300m geskiet het het sy daai 1000y gong 3/3 laat lui maar sy skiet soos n lani, sy se net vir ou Pinkes is my goed reg dan moet die man knoppe stel dan klop sy net daai gonge.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Langafstand groepering fotos
Julle die 200gr Krieke geskiet of nie?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Pinkes is klaar " ge Whip"Capt. Oblivious wrote:Joe, jong die kort antwoord is Ja, ha eerste keer wat sy saam ons geksiet het en verder as 300m geskiet het het sy daai 1000y gong 3/3 laat lui maar sy skiet soos n lani, sy se net vir ou Pinkes is my goed reg dan moet die man knoppe stel dan klop sy net daai gonge.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Nee ons sal hulle Nov se kant skietruaanb wrote:Julle die 200gr Krieke geskiet of nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Swapo
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Vanoggend my .270win tikka super varmint vir sy eerste lopie op 300m gevat, lading ontwikkeling was alles op 100m gedoen. Kon my eie oë nie glo toe ek na die eerste (x3) rondte gaan kyk. Baie in my noppies met die geweer!! 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Remington 300WM Long Range
GRS Berserk Kolf
Vortex Viper PST 6-24X50 FFP MOA EBR1
X Mark sneller gestel tot op "baie ligter as factory"
208gr Hornady ELD Match
2830ft/sec
6 skoot groep op 727m
Meet 140mm
Werk uit op 0.66MOA groep.
Wind het gewaai 8-10MPH uit 09:00
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... ea387f.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... 8fe2e7.jpg[/IMG]
Groepering op 100m met fire forming.
Sent from my iPhone using Tapatalk
GRS Berserk Kolf
Vortex Viper PST 6-24X50 FFP MOA EBR1
X Mark sneller gestel tot op "baie ligter as factory"
208gr Hornady ELD Match
2830ft/sec
6 skoot groep op 727m
Meet 140mm
Werk uit op 0.66MOA groep.
Wind het gewaai 8-10MPH uit 09:00
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... ea387f.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016121 ... 8fe2e7.jpg[/IMG]
Groepering op 100m met fire forming.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Langafstand groepering fotos
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Langafstand groepering fotos
netjies !
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Langafstand groepering fotos
Lekker Nico. Hoekom het jy besluit op n wm en nie wsm? Watse bipod gebruik jy daar? Hoe werk die ffp scope op die lang afstande kruishaar nie te duk vir fyn skiet? Lyk nie so as ons na daai groep kyk. Wat nou van die 6.5?

- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: Langafstand groepering fotos
LUAN wrote:Lekker Nico. Hoekom het jy besluit op n wm en nie wsm? Watse bipod gebruik jy daar? Hoe werk die ffp scope op die lang afstande kruishaar nie te duk vir fyn skiet? Lyk nie so as ons na daai groep kyk. Wat nou van die 6.5?
Jis Luan,
WM met 26" loop druk die 200gr plus punte beter as WSM. Ek gooi 385 met goeie ladings digtheid en dis deel van die rede dat die resultate so lyk glo ek. WSM
Dis n Harris.
FFP scope geen probleem vir ver skiet nie. Al my LR gewere het FFP scopes op, sal nooit sonder dit kan klaar kom nie. Die dat mens jou skote kan meet as jy mis skiet (MOA op kruis haar), en dan korregeer is baie behulpsaam. Weet mens kan dit met SFP ook doen, maar as die mirage hardloop wil ek nie hoër vergrootting as 12 skiet nie, en dan is kruis haar steeds gekalibreer.
260 ackley's sal altyd plek in my kluis hê, hulle is dood eenvoudig net in n ander liga!!
Ek skiet deesdae met my 260 2980ft/sec met n 142 SMK sonder druk. Dis 6.5-284 se dood

Sent from my iPhone using Tapatalk
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Netjies Nico!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
