Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
6.5/284Norma wrote:Vertel ons meer van daai 6.5 asb.
Dis 'n Savage LRH met 'n 32" Krieger 1-8.5" twist loop. Lapua brass met 140gr Nosler CC's teen 3083 ft/s.
Nou toe nou met nosler cc gedoen nogal dog dis net bergers wat so ver kan skiet
Eugene watse scope het jy op daai pakkie om daai klein oranje kol so ver te sien?

Bissen! En ek dog my 30 duim lope is lank!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma wrote:Vertel ons meer van daai 6.5 asb.
Dis 'n Savage LRH met 'n 32" Krieger 1-8.5" twist loop. Lapua brass met 140gr Nosler CC's teen 3083 ft/s.
Nou toe nou met nosler cc gedoen nogal dog dis net bergers wat so ver kan skiet
Eugene watse scope het jy op daai pakkie om daai klein oranje kol so ver te sien?
Burris xtr 5-25x50. Die glas se helderheid is verseker nie vergelykbaar met die top NF teleskope nie, maar verstellings en herhaalbaarheid is presies.
Ek het nou heel toevallig op die draad af gekom. Ons was die week op die plaas, en ek het besluit, aangesien ek onlangs eers begin herlaai het, ek bietjie my 30-06 deur sy passies wil sit. Ek het sommer 'n staal plaat vir 'n gong gebruik, en het op 417 meter uit pad uit gehardloop. (Ek kon agter toe gaan, maar sou dan in die son staan..) Hier is my foto's van 186, 300 en 417 meter. As ek so na die ander foto's kyk, het ek nog baie werk! Maar nie te min, ek was heel impressed - dit was my eerste keer dat ek ver gaan kuier. Ek het oor die bakkie se dak geskiet met 'n skiet sak.
Die geweer is 'n Savage Axis, gelaai met Proamm doppe en 180 gr punte, 43,5 grein S 335.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/e49da055fe486555dda9b85c01750ecd.jpg

Jy gaan baie beter doen met s365 in terme van dopvulling en konstante verbranding. Sal ook meer spoed teen selfse druk/laer druk vir selfde spoed met stadiger poeier kry teenoor vinniger poeier.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
LUAN wrote:
Is jy seker jy skiet n 06 met daardie lading?
Ja, hkm?
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Jy gaan baie beter doen met s365 in terme van dopvulling en konstante verbranding. Sal ook meer spoed teen selfse druk/laer druk vir selfde spoed met stadiger poeier kry teenoor vinniger poeier.
Dankie Gian. Soos ek sê, ek is nog nuut in dié ding. As jy kan help? As ek oor gaan na 365 toe, hoeveel sal die ekwivalent wees vir die 43,5 gr wat ek gebruik met 335? Ek het paar ladings gaan toets, en het gesien my geweer like meer om stadiger te skiet.
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Savage Axis 30-06
1943 Long Beach 303
Taurus 357, 3 1/2"
Vlooimark pêllet
Kettie
At the end, every thing is OK. if it's not OK, it's just not the end..
Willie007 wrote:
Dankie Gian. Soos ek sê, ek is nog nuut in dié ding. As jy kan help? As ek oor gaan na 365 toe, hoeveel sal die ekwivalent wees vir die 43,5 gr wat ek gebruik met 335? Ek het paar ladings gaan toets, en het gesien my geweer like meer om stadiger te skiet.
Sent from my SM-N920C using Tapatalk
Neem aan jy skiet 180 ProAm koeels. Hoe vinnig skiet jy hulle tans, en wat is jou tpl?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308