Het gister die Atlasworx bottom metal en AICS Magasyn ontvang wat ek by G&G Varminting gekoop het.
Die Warrior chassis se magasyn holte het ek 2.75mm na vorentoe vergroot deur die aluminium weg te frees,ek moes ook n 2mm shim voor en 1.75mm shim agter maak wat tussen die BTM en die chassis pass om die diepte wat die magasyn in die chassis tot onder die aksie pass te reguleer.die magasyn is nou so geïnstalleer dat dit positief sluit maar nie die aksie verwring nie.
http://oi66.tinypic.com/25u1o5j.jpg
http://oi64.tinypic.com/v6kwme.jpg
Ek is baie tevrede met die produkte en kan dit vir enige iemand aanbeveel wat sy Howa met n verwyderbare magasyn wil toerus .
DD
PS As jy ronde hande het kry n kundige om dit vir jou te pass
AICS Magasyn en Atlasworx bottom metals
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: AICS Magasyn en Atlasworx bottom metals
Dit lyk baie mooi
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: AICS Magasyn en Atlasworx bottom metals
Dit lyk baie netjies, en werk selfs beter. Ons het nog geen klagtes oor die Atlasworx produkte by ons kliente gekry nie. Dankie vir jou besigheid!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: AICS Magasyn en Atlasworx bottom metals
Hi Geno, wat kos so n stel en het julle vir wsm?
- Abbott.45
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Wed Jul 13, 2016 8:54 pm
Re: AICS Magasyn en Atlasworx bottom metals
Dit lyk awsome. Terloops daai geweer van DD het my verbaas. Baie aangenaam om met daai chasis te skiet. Die magesyn gaan dit net beter maak.
Sent from my SM-J111F using Tapatalk
Sent from my SM-J111F using Tapatalk