Supacow wrote:Hoe vang man n sandhaai op vlieg?
Tussen die Dam en Club Mykenos, Weskus, is daai vlak lang strande. Sekere tye van die jaar lê die sand haai daar. Die mense dryf baie krewel of sardyn in die surf, vang die haai en platvis op.
Ek het 'n Crazy Charley gebruik, geel en lig bruin, en ook a krap "pattern". Dan het ek tot by my knieë in die water gestaan en parallel met die surf gegooi. Ek het toegelaat dat die water die vlieg in trek, maar seker gemaak ek bly in kontak met die vlieg. As hy die vlieg optel het ek net spanning op die lyn gesit tot dat ek seker was dit is 'n vis.
Baie ounes sê hulle "site fish" vir hulle, maar ek het dit in Shark bay bo in Langebaan probeer en dit het nie gewerk nie. As daar te veel beweging is tel hulle dit op. Dit was vir my maklikker in die surf. Dis mos nie einlik surf soos in KZN nie, dis mos maar eintlik soos die Vaaldam as die wind bietjie waai.