Goeie middag vriende.
Soos genoem wil ons graag die jaar in die kalahari gaan jag.
Dis 'n groep vriende en familie wat al baie jare saam jag.
Ons is bereid om verwysing te verskaf vir ons vorige jag plek aangesien nie almal baie hou van groot groepe vat nie.
Ek sal waardeer enige plekke in die kalahari omgewing naby Van Zylsrus en area.
Baie dakie
KK
Opsoek na Kalahari jagplek vir 8-10 mense asseblief
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: Opsoek na Kalahari jagplek vir 8-10 mense asseblief
Probeer een van die plekke. Maar moeilik om in te kom want die mense maak reeds bookinsg vir die volgende jaar waneer hulle klaar gejag het.
www.lochmareeguestfarm.co.za
www.fmsafaris.co.za
www.hardrockhunting.co.za
www.lochmareeguestfarm.co.za
www.fmsafaris.co.za
www.hardrockhunting.co.za
Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Opsoek na Kalahari jagplek vir 8-10 mense asseblief
Loch Maree is Oom.Bonty Stadler, baie lekker mense daai.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Opsoek na Kalahari jagplek vir 8-10 mense asseblief
Dan is daar nog STS Wild ook (by Askham) Ek het nie nommer nie.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Opsoek na Kalahari jagplek vir 8-10 mense asseblief
Baie dankie almal.
Ek sal hulle kontak. Hardrock jag ongelukkig nie 2017 nie.
Hier is ook n plek waarop ek afgekom het wat baie lekker lyk, indien iemand belangstel -
http://www.ncfamouslodges.co.za/Vischgat.htm
Enige iemand dalk vir my nog inligting?
Ek sal hulle kontak. Hardrock jag ongelukkig nie 2017 nie.
Hier is ook n plek waarop ek afgekom het wat baie lekker lyk, indien iemand belangstel -
http://www.ncfamouslodges.co.za/Vischgat.htm
Enige iemand dalk vir my nog inligting?