Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Vlakte en bebos saamgereken.
Last edited by Ja3 on Sun May 24, 2009 11:03 pm, edited 1 time in total.
-
Pierre
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Hi Ja3
Ek skiet meestal maar waar dit oop is so nou en dan bietjie doring bome maar meeste van die tyd gras
veld en koppies.
Probeer om jakkals so naby as moontlik in te roep voor ek skiet.
Kom ons hoor wat se die ander manne.
Lekker aand
Pierre
Ek skiet meestal maar waar dit oop is so nou en dan bietjie doring bome maar meeste van die tyd gras
veld en koppies.
Probeer om jakkals so naby as moontlik in te roep voor ek skiet.
Kom ons hoor wat se die ander manne.
Lekker aand
Pierre
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Hello Pierre
Ja, dis waar die geduld ook inkom. Ek sukkel so af en toe om hom nog so bietie kans te gee. Moet s? sonder 'n stoel is dit ook nie altyd moontlik nie, aangesien jy jou gemaklikheid (rus) kan prysgee.
Dit sal interessant wees om te sien wat se resultate hier alles uitkom. Hoop baie manne neem deel..
Mooi bly

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Ja3
Hier by my is baie lopies met bos, soek maar altyd n oop plekkie, en dan probeer ek ook om die jakkie so na as moontlik te laat inkom, ek sou se my afstande is so tussen80-100m. So 1 uit vyf is so 120-150m.
Mooi loop
Francois
Hier by my is baie lopies met bos, soek maar altyd n oop plekkie, en dan probeer ek ook om die jakkie so na as moontlik te laat inkom, ek sou se my afstande is so tussen80-100m. So 1 uit vyf is so 120-150m.
Mooi loop
Francois
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Dankie Francois
Ek hoop nie jy't die skote met die boog ook ingewerk nie
Baie groete

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
DIE 100 TOT 200 METER IS MAAR DIE NORM, DIE OU WAT SE HY SKIET GEMIDDELD VERDER AS DIT LIEG OPENLIK, BEHALWE AS HY VERDER WIL SKIET EN DIE JAKKALS WEGJAAG TOT HY ANERKANT DIE 200METER KOM EN DAN LAT WAAI SOMMER SO IN DIE HOL...........
DAAI 250 TOT 350 IS MAAR DIE BREEBORS SKOTE WAARVAN ONS ALTYD PRAAT EN WAT LEKKER IS OM OOR TE PRAAT EN DAAI TWYFEL MOET EK DIE SNELLER DRUK OF MOET EK TERUGKOM MORE AAND? VERAL AS JY SONDER DIE RANGEFINDER IN DIE NAG JAG SOOS EK BV.
ONS MOET DALK N BREEBORS ONDERWERP BEGIN....MAAR DAAI LAAAAAAANG SKOOT OP DR JACKAL SE DVD SAL MOEILIK GEKLOP WORD, DAAI KNAL EN DIE WAG EN DAN DOEP IS DAREM MAAR NET N HOENDERVLEIS LEKKER GEVOEL.....

Shoot straight and tell the truth!
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Jakes
Stem saam oor die lang shots. Die breebors onderwerp kan lei na swak skietvernuf die volgende keer as mens uitgaan. iykwim.
;DWonder of daai skoot op die dvd nie "ge-edit" is nie. Ek dink daar "klup" is uitgehaal en so twee sekondes later "ingesit"...

Meester lees mos maar min hierso...
Nee wat. Hy verstaan hoe werk die winkel..

Die feit dat mens ry en lig tussen staanplekke stoot die gemiddelde afstand ook baie op vir my. Maar wag dat ek daai stoel kry man, dan kan ek langer uitkamp.

Izak02
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
Ek was `n paar jaar gelede op `n springbok jag toe een van die ander manne, wat ook op `n stadium vir 12 jaar wild geoes het, s? dat `n springbok se bruin streep op 300m so dofweg sigbaar is, as `n goeie maatstaf kan dien vir afstandskat.
Wat jakkalse aanbetref het ek al uitgewerk dat as ek die swart streep op sy ribbes kan sien, ek maar kan skiet as hy begin halstarrig raak en nie nader wil kom nie. Dit is my maatstaf met my geweer en ammunisie/lading kombinasie.
Izak
Wat jakkalse aanbetref het ek al uitgewerk dat as ek die swart streep op sy ribbes kan sien, ek maar kan skiet as hy begin halstarrig raak en nie nader wil kom nie. Dit is my maatstaf met my geweer en ammunisie/lading kombinasie.
Izak
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Gemiddelde Skietafstand op Rooijakkals
'n Oulike hulpmiddel wat ek gebruik op my Varmint Hunters Reticle is dat ek al die vertikale hoogte op 300m vasgestel het tussen twee horisontale lyntjies.
Ek weet dat op 300m meter 'n A4 papier se dwars hoogte tussen twee spesifieke lyntjies inpas en dus 210mm hoog is. Gebruik dit as 'n maatstaf van afstand, en weet dat indien 'n jakkals se lyf (slegs lyf, sonder bene) hoogte baie kleiner inpas hy definitief verder is.
Daar sal van julle wees wat skepties is, maar die kruishaar word verbasend goed verlig in die nag met die lig op geweer.
Die vergroting moet wel op die klein driehoek (ongeveer 12X) bly deurentyd.