Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post Reply
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

More manne , ek soek net so bietjie raad en input van manne wat so bakkie reeds het , ek is 'n Isuzu man al die jare , maar net die 2.8Turbo diesel , ek kan nou so Isuzu 2012 dubbel kajuit 2x4 D-Techk KB 72 in die hande kry , blykbaar stoot hy 85Kw uit teen oor my 2.8 wat 74 KW gee, ek is nie 'n man wat vinnig ry nie , en my 2.8 gaan bly , hy is so ekonomies op diesel , dis lekker om hom te ry , ek wil nou net weet van die manne wat weet , hoe trek die bakkie en hoe is sy diesel verbruik op die oop pad teen oor my 2.8 Isuzu Km/liter ?, enige input en raad sal waardeer word
Groete

Jurgen
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by wlm »

Jurgen
Ek het ondervinding van die ou 2.5 enjin met die kom pensator, die ou 3 liter met die turbo, 'n dubbelkajuit en 'n ekelkajuit met die nuwe d-tec enjin.
Ek is nie 'n bakkie-boffin nie en is tevrede as ek sonder breke binne die spoedbeperking met so min as moontlik diesel gebruik kan ry. ++>:
Die D-tec is volgens my die sterkste van die drie. Ek kry ten minste 10km/liter. Hy trek lekker en loop ook heel gewillig 140 km/uur as jy so wou maar raak dan ook dorser.
My enigste klagte is dat die enjin min wringkrag teen lae toere het. Op veldpaadjies kan jy hom teen steiltes nie in eerste rat teen lae toere laat klim nie, jy moet die "vet" trap wat dan veroorsaak dat jy wielglip kry.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by ruaanb »

10 tot 11km/l as jy nie oor 120 gaan nie. teen 100/110 lekker lig.

jy soek partykeer net daai 3l se krag maar leer verstaan hom en hy loop mooi.

op 4x4 community het dasr n ou van kzn se wereld syne as volg verander.

3l se turbo en intercooler opgesit
chip en ecu remap

daai 250 dreun nou lekker en sover nog nie issues nie
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Mellies »

Jurgen,

Ek ry ook n 2.5 d-teq isuzu. As ek reg onthou is dit die 100kw, 320nm masjien. Geen probleme sover nie. 14-14.5km/l. Ek is ook nie iemand wat jaag nie tensy ek oppad is om n nuwe roer te gaan haal.
Ganog krag, selfs met iets op bak.

Al wat my pla is dat die masjien maar koud kry en voordat hy nie warm is nie kry jy nie veel uit hom uit nie.

Met n vleisie...
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Dries Skiet »

Ek het 2 gehad en in my oe een van die beste diesel enjins nog, het geen einde nie. Unichip maak hom lekker wakker sonder enige risiko. 12km op n litre is normaal en hy ry soos n luukse kar.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 835
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Drenalinjunkie »

En moenie vergeet daar is min bakkies wat so goed op n grondpad is soos n Isuzu...
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Supacow »

Isuzu delivers
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

Supacow wrote:Isuzu delivers
+1
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

Dankie manne , ek waardeer die in put , ek is maar al die jare Isuzu man , sal nie maklik verander nie , nou moet ons ma kyk wat se die bank !!!!
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

Ok , gaan bakkie vrydag op tel , iemand van julle het nie dalk by 'n laaang kaans ordentlikke sit plek oortreksels vir daai bakkie nie , of weet dalk van iemand wat het nie , daardie canvas tipe
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by ruaanb »

carseatcovers.co.za ek het op my vorige suzi n waterproof stel vir r2400 opgesit as ek reg onthou. dit was nou vir voor en agter
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

ruaanb wrote:carseatcovers.co.za ek het op my vorige suzi n waterproof stel vir r2400 opgesit as ek reg onthou. dit was nou vir voor en agter
Thanks , ga kyk daar
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Chevvy SS »

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by joe rocket »

Geluk met die bakkie. Ek hoop nie die bakkie gaan staan soos jou post telling nie. :laugh: Moet net nie Melvin and Moon sitplek oortreksels koop nie. Hulle ondersteun vir Dr Drool.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

:)
joe rocket wrote:Geluk met die bakkie. Ek hoop nie die bakkie gaan staan soos jou post telling nie. :laugh: Moet net nie Melvin and Moon sitplek oortreksels koop nie. Hulle ondersteun vir Dr Drool.
:laugh: :laugh: ::)
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
QuQ
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Mon Jun 30, 2014 1:05 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by QuQ »

Mellies wrote:Jurgen,

Ek ry ook n 2.5 d-teq isuzu. As ek reg onthou is dit die 100kw, 320nm masjien.
That is only for the latest facelift version, last 12-18 months.
The first 2.5 D-TEQ motors push 85kw/280NM.
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Petrie303 »

Ek ry n KB72 al vir 5jaar en trek nou o op 170 000km

Ek het nog nie n dag se moeikikheid met hom gehad nie.

Trek krag is goed genoeg, en kry konstand so 10.8km/l met oed van 130km/h.

jy sal nie 'n dag spuit wees nie
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

Petrie303 wrote:Ek ry n KB72 al vir 5jaar en trek nou o op 170 000km

Ek het nog nie n dag se moeikikheid met hom gehad nie.

Trek krag is goed genoeg, en kry konstand so 10.8km/l met oed van 130km/h.

jy sal nie 'n dag spuit wees nie
++>: ++>: ++>:
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Isuzu KB 72 2.5 diesel D-tech

Post by Jurgen Visser »

Thanks , daai lyk cool ja
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Post Reply