BASA 4 Feb 2017
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
BASA 4 Feb 2017
Die eerste skiet vir 2017 gaan op die 4de Februarie plaasvind the Bronkhorstspruit, Fred Everett baan. 9.3mm en groter kalibers kwalifiseer vir die punte stelsel skiet en kleiner kalibers is baie welkom vir die wat hulle vernuf onder druk wil probeer teen tyd. Soos altyd gaan ons braai na die tyd so bring verversings en drink goed saam sowel as kamp stoel.
Ek weet nog nie hoeveel skote nie maar 20 rondtes behoort seker voldoende te wees sal informasie plaas sodra ek meer het.
Fooie sal R250 wees per skut as nie lid en R150 vir BASA lede. Junior's ook baie welkom met .22 en ander kalibers tot die wat die groter kalibers kan haanteer.
Ek weet nog nie hoeveel skote nie maar 20 rondtes behoort seker voldoende te wees sal informasie plaas sodra ek meer het.
Fooie sal R250 wees per skut as nie lid en R150 vir BASA lede. Junior's ook baie welkom met .22 en ander kalibers tot die wat die groter kalibers kan haanteer.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
14 skote vir die dag plus een oor die chrony. 15 skote totaal
Koffie sal van vroeg af beskikbaar wees en koeldranke, burgers en worsrole sal deur die dag verkoop word. Hoop om paar nuwe Jaracal manne te sien en stof daardie groot pype bietjie af en brand bietjie kruit saam ons.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA 4 Feb 2017
My plekkie is al geboek.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Net 'n reminder vir die Saterdag se shoot.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: BASA 4 Feb 2017
Ek sien niemand gaan dit doen so nou sal ek maar...
Hartlik geluk Frederik met daai BASA ranking!
Sien jy het tot Die Pers gehaal.

Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Dankie Supacow ek probeer maar die hoedjies bymekaar maak hopelik kan ek so oor die jare al die nommers bymekaar maak 1-10 kort nog 8 nommers. 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Laaste reminder vir moré se shoot as iemand nog dalk wil plan maak om deel te neem.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Lekker skiet gewees die naweek.
Soos altyd is RAAKSKIET die orde van die dag!
Klein teiken areas en teikens wat in skaduwee staan en skote wat tussen bome geryg moet word!
Was lekker om sommer 'n klomp Jaracal manne te sien.
Spekeries, Frederik, Alwyn, Homer, Gerhard, DWB
Soos altyd is RAAKSKIET die orde van die dag!
Klein teiken areas en teikens wat in skaduwee staan en skote wat tussen bome geryg moet word!
Was lekker om sommer 'n klomp Jaracal manne te sien.
Spekeries, Frederik, Alwyn, Homer, Gerhard, DWB
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Deon het jy jouself raakgeloop daar of wat?
Nee die shoot was lekker uitdagend veral met oop visier maar dit gaan nie net oor die kompetisie nie maar teen jouself en jou toerusting. Lyk maar of ek nuwe nemesis gekry het dit is nou al die 3rde keer wat ek dit nie regkry om 'n golfbal met oop visier raak te skiet nie.

- gs23139
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Selfs met 'n scope op het ek ook die golfbal gemis
Dis was steeds aangenaam, gaan bietjie oefen voor die volgende een.

Gerhard
Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: BASA 4 Feb 2017
Die gholfbal kon ek darem met 'n raps skoot afkry maar daai renoster het my geboul. Baie moeilik om 'n mikpunt op die groot swart te kry. Ek kon maar 8 uit die 15 kolle kry. Net bo 50%. Sal maar weer volgende keer probeer. Kan seker net verbeter.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
8 vir die dag was goeie telling. Niemand het vol geskiet nie en dit was 14 behaalbaar punte. Hoogste telling was 12 vir die dag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Oom Anton, oom het darem so 30ste vir die dag opge-eindig!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: BASA 4 Feb 2017
Post bietjie daardie telkaart of waar kan ek hom kry. Daar was seker 32 deelnemende skuts. Daardie teleskoop op die .375R het op die laaste baan my so ligte halfmoon gegee. As jy haastig raak weet jy nie waar die scope is nie. Dankie aan Frederik wat ons ook op die baan opgepas het as baanoffisier. Moet sê ek geniet die gooie met die groot kalibers. Dit gee my 'n ligte bewerasie "adrenalien pompie". Die .375 R het 2570 f/s gechrony met .270 Claws.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Sal kyk of ek hom kan laai môre oggend
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: BASA 4 Feb 2017
Dankie Deon, groot waardering.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Hier is die scoresheet, ek het net die numbering van POS reggemaak want dit gooi snaakse nommers uit, maar dit is als in lyn volgens die scores van die dag: (As jy sub caliber geskiet het wys jy blykbaar nie op hierdie lys nie)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Dankie Deon so daar was 68 skuts wat met 9.3 en hoer kalibers geskiet het.
Oom Anton altyd 'n plesier om RO te speel ek kan dan sien wat die manne aanvang en ook die gewere dop hou. Paar netjiese perde wat gebruik word. Ja, al is dit net op papier is daar definitief adrenalien en vir my oog punt is dit 'n bargain en dit gebeur 6 keer per jaar. BASA het nie verniet plakkers wat jy kan koop wat sé "Addicted to Recoil!" nie. Hoop om vir oom by die volgende dag te sien.

- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: BASA 4 Feb 2017
Is dit dalk moontlik vir julle om bietjie te verduidelik oor hoe die punte stelsel werk?
Wat tel meeste in 'n ou se guns en waarvoor word jy gepenaliseer?
Wat tel meeste in 'n ou se guns en waarvoor word jy gepenaliseer?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Edu, kom ek begin van voor af.
1. BASA is daar vir jou en jou toerusting te toets in sekere omstandighede.
2. Dit is nie daar vir die kompetisie nie.
3. Bron van baie mense wat liefde het vir die groot kalibers wat groot name in sluit en ingesluit het soos Fred Everett, Ian Mcfarlen, Pierre van der Walt en bekendes soos Mauritz Coetzee.
4. Almal kan nie bekostig om groot wild te jag nie maar dit is almal se droom en waar beter om die drome te leef en deel saam met lede wat presies weet waarvan jy praat.
5. Behalwe vir dit kry jy adrenalien vir die dag en as jy toegewyde status het kan jy die dag op skryf as een van jou aktiwiteite deur die jaar.
Nou kom ons by die scoring dit is oor paar jare en seker al meer as 10 jaar oud uit gewerk. Plain and simple werk dit so hoe hoër jou energie hoe meer is jou handicap in ander woorde iemand wat met 375 H&H skiet met 300gr kry 4000 foot pond se energie teen 2500fps en iemand met 450 Rigby en 500gr koeel teen 2250fps 5500 foot pond energie.
So dit beteken dan dat die 450 Rigby baie groter recoil besit en moeliker is om op teiken te kom as die 375 H&H. So meer tyd word gegun vir die 450 Rigby om dieselfde teiken raak te skiet as die 375.
Alles werk natuurlik teen tyd ook en ons het net twee tipe scores dit is of 'n hit of 'n mis en ook oor die jare het die hit sirkels bietjie verklein namate die lede wat gereeld kom skiet verbeter.
So as skut een met die 375, 10 score vir die dag met total tyd van 50 sekondes, en die skut met die 450 Rigby ook 10 score met dieselfde tyd sal hy automaties deur die energie die skut met die 375 wen.
As die 375 skut se maar 11 score en die skut met die 450 net 10 is dit ook redelik aanvaarbar dat die skut met 450 die skut met 375 sal klop.
So die manne met die ligter groot kalibers moet ekstra hard werk om te probeer raak skiet teen 'n vinniger tyd. So as skut met 375 weer 11 score maar skiet die score teen 40 sekondes teen skut met 450 van 50 sekondes gaan die skut met die 375 die skut met 450 klop.
Hoop almal verstaan my skrywe oor hoe die sisteem werk die formule is baie ingewikkeld en is amper soos 'n trade mark van BASA wat ook met averages werk oor die dag en die bane.
As voorbeeld dat as al 50 skuts verskriklik sukkel met baan 1 en die gemiddeld oor die 50 skuts maar 2 uit 5 hits bestaan sal die avg in iemand se guns tel as hy dit kon regkry om 4 uit 5 te skiet.
By elke dag word die top 3 skuts genoem asook top vrou en junior skut en beste dubbel vir die dag en dan in November ons prys uitdeling met top ten asook beste vrou junior dubbel. Asook skut wat die beste verbeter het oor sy vorige jaar se scores. Beste veteraan skuts bo 60 as ek dit reg het.

Jis Frederik, baie dankie vir die verduideliking. Ek verstaan nou baie beter hoe die stelsel werk. Ek kan goed glo dat daardie formule waarmee die tellings uitgewerk word mens se oë laat traan as mens te lank vir hom staar :-)
Sent from my E2303 using Tapatalk
Sent from my E2303 using Tapatalk
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Is daar nie'n paar fotos wat julle kan deel nie?
And as thy days, so shall thy strength be
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Ons wag net vir Exco om Gerhard Delport se fotos goed te keur dan kan ons 'n hele spul opsit.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: BASA 4 Feb 2017
Dankie!DWB wrote:Ons wag net vir Exco om Gerhard Delport se fotos goed te keur dan kan ons 'n hele spul opsit.
And as thy days, so shall thy strength be
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: BASA 4 Feb 2017
https://gidphotosafaris.pixieset.com/bigboreshootbasa/
Dankie aan Gerhard Delport aan die Klomp fotos van die dag.