BASA 4 Feb 2017

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 4 Feb 2017

Post by DWB »

Dankie Gerhard!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: BASA 4 Feb 2017

Post by LoopSoosStroop »

Is 'n safari hemp verpligtend of kan mens maar 'n t-shirt ook dra?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: BASA 4 Feb 2017

Post by DWB »

Meeste BASA lede het hul groen BASA hemde aan, maar ek glo as jy kan sien kan jy seker in jou speedo ook opdaag!

Daar is heelwat manne wat in t-shirts ook skiet.

'n Stywer tipe hemp help net dat hy nie deur die skopkussing opgeruk word as jy skielik moet aanlê nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: BASA 4 Feb 2017

Post by Frederik »

Jy skiet waarmee jy wil ons probeer maar die naaste aan die werklike doen. Jy sal verbaas wees as jy vinnig geweer wil skouer of nie party hempde haak vas ander gly. So behalwe dat baie van ons Basa hempde dra "simulate" jy die shoot soos jy sou jag.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: BASA 4 Feb 2017

Post by LoopSoosStroop »

Ag ek trek sommer julle bene. As my begroting eendag herstel dan wil ek ook iets kry wat 'n groot gat voor het, dit lyk baie lekker.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: BASA 4 Feb 2017

Post by Gerhard »

Plesier, hoop die manne geniet dit om die groot kalibers in aksie te sien en raak self lus om volgende een einde Maart se kant te gaan skiet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply