And you cant teach an old dog new tricks...PWV wrote:Driepoot, 'n mens kan 'n perd net tot by die water bring ....
Annealer bou hulp asbeblief.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
PMP is nou nie juis 'n goeie maatstaf nie...tripodmvr wrote:Kyk maar hoe word PMP doppe versag.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Die ou soek oorspronklik n pypklamp.......nou fight almal al oor vlamme en doppe.....
Ek love die Forum..
Cheers
Ek love die Forum..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Nee, Cobus, benewens dit, het hy ook begin met sy "pencil" flammetjie. Soos hy gevra het (die opskrif van die post), wou baie van ons net hulp verleen. Of hy tussen al die goeters wat hier geskryf is die regte raad gaan uitsoek, is nou sy probleem.Cobus(Cobb) wrote:Die ou soek oorspronklik n pypklamp.......nou fight almal al oor vlamme en doppe.....
Ek love die Forum..![]()
![]()
![]()
Cheers
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Nee oom PWV,PWV wrote:Nee, Cobus, benewens dit, het hy ook begin met sy "pencil" flammetjie. Soos hy gevra het (die opskrif van die post), wou baie van ons net hulp verleen. Of hy tussen al die goeters wat hier geskryf is die regte raad gaan uitsoek, is nou sy probleem.Cobus(Cobb) wrote:Die ou soek oorspronklik n pypklamp.......nou fight almal al oor vlamme en doppe.....
Ek love die Forum..![]()
![]()
![]()
Cheers![]()
Ek het net gevra waar kan ek n "Clamp" kry vir my torch, dis al wat ek wou weet.
As die pencil flame torch nie werk nie is dit my fout om te maak. Maar soos ek voorheen gesê het, ek het genoeg navorsing oor die beste vlam gedoen om te weet dat die pencil flame (wanneer reg aangewend) soos die beste opsie klink. Ek is nie n expert nie, en n mens moet nie alles glo wat jy lees op die internet nie, maar as jy genoeg navorsing doen beginne dit n patroon vorm van wie weet waarvan hulle praat en wie nie.
As jy jou eie koekepan annealer gebou het maak dit jou mos dadelik n expert...
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Ek lag nie.Hennie Oelofse wrote:Nee oom PWV,PWV wrote:Nee, Cobus, benewens dit, het hy ook begin met sy "pencil" flammetjie. Soos hy gevra het (die opskrif van die post), wou baie van ons net hulp verleen. Of hy tussen al die goeters wat hier geskryf is die regte raad gaan uitsoek, is nou sy probleem.Cobus(Cobb) wrote:Die ou soek oorspronklik n pypklamp.......nou fight almal al oor vlamme en doppe.....
Ek love die Forum..![]()
![]()
![]()
Cheers![]()
Ek het net gevra waar kan ek n "Clamp" kry vir my torch, dis al wat ek wou weet.
As die pencil flame torch nie werk nie is dit my fout om te maak. Maar soos ek voorheen gesê het, ek het genoeg navorsing oor die beste vlam gedoen om te weet dat die pencil flame (wanneer reg aangewend) soos die beste opsie klink. Ek is nie n expert nie, en n mens moet nie alles glo wat jy lees op die internet nie, maar as jy genoeg navorsing doen beginne dit n patroon vorm van wie weet waarvan hulle praat en wie nie.
As jy jou eie koekepan annealer gebou het maak dit jou mos dadelik n expert...Grappie hoor!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Nou maar goed so Batman, ek lag al die pad! 
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
So agter gekom!Gawie(13mm) wrote:Ek lag nie.Hennie Oelofse wrote:
Nee oom PWV,
Ek het net gevra waar kan ek n "Clamp" kry vir my torch, dis al wat ek wou weet.
As die pencil flame torch nie werk nie is dit my fout om te maak. Maar soos ek voorheen gesê het, ek het genoeg navorsing oor die beste vlam gedoen om te weet dat die pencil flame (wanneer reg aangewend) soos die beste opsie klink. Ek is nie n expert nie, en n mens moet nie alles glo wat jy lees op die internet nie, maar as jy genoeg navorsing doen beginne dit n patroon vorm van wie weet waarvan hulle praat en wie nie.
As jy jou eie koekepan annealer gebou het maak dit jou mos dadelik n expert...Grappie hoor!!
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
En ek is bereid om dit te erken, anders as sommige mense op die forum wat dink hulle is experts en hulle opinie op jou probeer afdwing. Hierdie topic is n goeie voorbeeld.PWV wrote:So agter gekom!Gawie(13mm) wrote:Ek lag nie.Hennie Oelofse wrote:
Nee oom PWV,
Ek het net gevra waar kan ek n "Clamp" kry vir my torch, dis al wat ek wou weet.
As die pencil flame torch nie werk nie is dit my fout om te maak. Maar soos ek voorheen gesê het, ek het genoeg navorsing oor die beste vlam gedoen om te weet dat die pencil flame (wanneer reg aangewend) soos die beste opsie klink. Ek is nie n expert nie, en n mens moet nie alles glo wat jy lees op die internet nie, maar as jy genoeg navorsing doen beginne dit n patroon vorm van wie weet waarvan hulle praat en wie nie.
As jy jou eie koekepan annealer gebou het maak dit jou mos dadelik n expert...Grappie hoor!!
Al waarvoor ek gevra het was n torch clamp mense!!!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Jy kan die een op ebay kry.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/images.jpeg
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/images.jpeg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Baie dankie Gawie, ek is verbaas om te sien dat jy n sin vir humor het... of is dit nou kinderagtigheid?Gawie(13mm) wrote:Jy kan die een op ebay kry.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/images.jpeg
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Hennie as jy uitvind waar om daai clamp te kry op jou foto laat my asb weet. Ek gebruik ook n benzomatic pencil flame en hy werk baie mooi. Moet hom net op oomblik balanseer wat nie so lekker is nie.Hennie Oelofse wrote:Baie dankie Gawie, ek is verbaas om te sien dat jy n sin vir humor het... of is dit nou kinderagtigheid?Gawie(13mm) wrote:Jy kan die een op ebay kry.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/images.jpeg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Hi Hein,Heinds wrote:Hennie as jy uitvind waar om daai clamp te kry op jou foto laat my asb weet. Ek gebruik ook n benzomatic pencil flame en hy werk baie mooi. Moet hom net op oomblik balanseer wat nie so lekker is nie.Hennie Oelofse wrote:Baie dankie Gawie, ek is verbaas om te sien dat jy n sin vir humor het... of is dit nou kinderagtigheid?Gawie(13mm) wrote:Jy kan die een op ebay kry.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/images.jpeg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek maak so.
Ek kon nie n clamp kry nie maar ek het n plan gemaak. Sal foto opsit.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Hein, ek het die video opgespoor waar ek my idee vir die torch holder gekry het. Jy kan n turnbuckle by builders koop.Heinds wrote:Hennie as jy uitvind waar om daai clamp te kry op jou foto laat my asb weet. Ek gebruik ook n benzomatic pencil flame en hy werk baie mooi. Moet hom net op oomblik balanseer wat nie so lekker is nie.Hennie Oelofse wrote:Baie dankie Gawie, ek is verbaas om te sien dat jy n sin vir humor het... of is dit nou kinderagtigheid?Gawie(13mm) wrote:Jy kan die een op ebay kry.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/images.jpeg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Kyk hierdie video.
https://youtu.be/n2HKXaCbXv4
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Daardie turnbuckle plan lyk goed. Ek gaan verseker my loeiman aanpas om so te werk. Makliker verstelling tussen langer en korter doppe.
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Is dit nie baie pynlik nie?Diesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=31737&t=1
Ek het drie van die en hier by 50 doppe ruk hulle dood hulle is na my mening ontwerp vir die vroue om hull koeke mee te skroei of is dit nou" flambe"
Ek soek nog n flam wat ek kan opstel en los vir honderd doppe wat nie al flouer en flouer raak nie.Ek gebruik n auto anneal wat tot 150 3006 vat.
DD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Ek stem met die 1. Die gaskannetjies kry ek vir goedkoopGeno wrote:Hier is die regte vlam:
https://ecs7.tokopedia.net/img/product-1/2015/8/31/491060/491060_d5f9ba8b-9597-4a15-8dcc-df97322f69dd.jpg
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Daai gadget is discontinued - jy kry dit nie meer in SA nie, tensy daar iewers ou stock op 'n rak lê. Die refills is wel beskikbaar.andre007 wrote:Ek stem met die 1. Die gaskannetjies kry ek vir goedkoopGeno wrote:Hier is die regte vlam:
https://ecs7.tokopedia.net/img/product-1/2015/8/31/491060/491060_d5f9ba8b-9597-4a15-8dcc-df97322f69dd.jpg
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Rede? Dit werk nie!DawieKotze wrote:Daai gadget is discontinued - jy kry dit nie meer in SA nie, tensy daar iewers ou stock op 'n rak lê. Die refills is wel beskikbaar.andre007 wrote:Ek stem met die 1. Die gaskannetjies kry ek vir goedkoopGeno wrote:Hier is die regte vlam:
https://ecs7.tokopedia.net/img/product-1/2015/8/31/491060/491060_d5f9ba8b-9597-4a15-8dcc-df97322f69dd.jpg
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
https://galoremag.com/wp-content/uploads/dump/carrie-bradshaw-bikini-wax-brazilian-galore-mag.pngEtienneA wrote:Is dit nie baie pynlik nie?Diesel Dog wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=31737&t=1
Ek het drie van die en hier by 50 doppe ruk hulle dood hulle is na my mening ontwerp vir die vroue om hull koeke mee te skroei of is dit nou" flambe"
Ek soek nog n flam wat ek kan opstel en los vir honderd doppe wat nie al flouer en flouer raak nie.Ek gebruik n auto anneal wat tot 150 3006 vat.
DD![]()
n Brasilian kan nog gaan maar n Kojack is blykbaar baie pynlik
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Julle moenie so met motors en goed sukkel nie,1 pan met 'n gat in gesny,'n gasstofie en jy moet kan tel tot by twaalf.Dan doen jy sommer 'n klomp doppe op 'n slag
Hoop dit help ,en julle spaar sommer 'n klomp geld
Hoop dit help ,en julle spaar sommer 'n klomp geld
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Die Yarraman-manier? 
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Annealer bou hulp asbeblief.
Die manne moet ophou sukkel,en dink.Daar is altyd 'n goedkoper en makliker manier.En as jy hom klaar probeer het ,koop jy 'n gloeiman .Wat 'n ander ou al die probleme klaar uit gesorteer het.Jy gooi net die ''swich'' en siedaar 