Wesellcars
-
Adaan
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Thu Apr 22, 2010 5:57 pm
Wesellcars
Deel bietjie julle ondervinding met hulle-goed of sleg. Ek sien baie van hul voertuie verkoop teen lae pryse. Dankie by voorbaat.
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Wesellcars
Ek het al n VW polo cross aan hulle (webuycars) verkoop. Hulle het my R20k meer as VW gegee. Na die kar by die huis kom kyk. Net daar n verkoops kontrak geteken en die geld was binne 5min in my rekening en hulle weg met die kar. Pynloos.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Wesellcars
Jy kan maar met die manne besigheid doen.
Baie eties en het n goeie reputasie in die Industrie!!
Daai boeties verstaan hulle werk!
Baie eties en het n goeie reputasie in die Industrie!!
Daai boeties verstaan hulle werk!
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Wesellcars
Gaan gerus voort.
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Wesellcars
Gaan voort. Hulle het in Januarie my GS gekoop. Baie goeie diens gekry.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag