Hier is foto's van Oberndorf Mausers wat voorheen in my versameling was, in die goeie ou dae.
Klein Mauser Banner op receiver ring van aksie:
http://i285.photobucket.com/albums/ll49/JoeJVR/IMG_6151.jpg
Groot Mauser Banner op reicer ring van aksie:
http://i285.photobucket.com/albums/ll49/JoeJVR/IMG_6185.jpg
Groete,
Joe
Oberndorf Mausers: Klein en Groot Mauser Banners
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oberndorf Mausers: Klein en Groot Mauser Banners
Lekker om oom weer in ons midde te hê!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Oberndorf Mausers: Klein en Groot Mauser Banners
Dankie DWB, dis lekker om hier te wees.
Tans sterk ek tuis aan na so 'n kleinerige operasietjie, en nou het ek tyd om hier te kan gesels!
Groete,
Joe
Tans sterk ek tuis aan na so 'n kleinerige operasietjie, en nou het ek tyd om hier te kan gesels!
Groete,
Joe
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oberndorf Mausers: Klein en Groot Mauser Banners
Sterkte! Word gou gesond!