Takbok jag geleentheid
-
Manzi
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Feb 26, 2017 4:49 pm
Takbok jag geleentheid
Hello Almal.
Ek is op soek na n jag geleentheid in die Wes Kaap. Takbok is hoog op my lys.
Met wie kan ek kontak maak?
Dankie
Ek is op soek na n jag geleentheid in die Wes Kaap. Takbok is hoog op my lys.
Met wie kan ek kontak maak?
Dankie
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Takbok jag geleentheid
Hulle is volop, maar niemand weet waar nie
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok jag geleentheid
Eerste plasing en dan onder die Hofie Sirenes en ligte?????
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Takbok jag geleentheid
Manzi, vriendelike versoek. Vertel ons meer van jou en jou belangstellings in die skietsport. Kyk by die' onderwerp hieronder.
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=126
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Takbok jag geleentheid
Kontak gerus vir Dr B Smuts. Hy is die superintendent by Riversdal se hospitaal. Hy het heelparty konsessies waar jy kan jag. 028 713 2445
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Takbok jag geleentheid
Jy kan pronkjag ook probeer indien jy trofee soek.
0sewe9.57ses3-249
0sewe9.57ses3-249
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok jag geleentheid
By pronkjag gaan jy minimum 15k betaal...
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Takbok jag geleentheid
Ek kan hom ook aanbeveel. Seker een van die beste ouens in die bedryf.Pappabeer wrote:Kontak gerus vir Dr B Smuts. Hy is die superintendent by Riversdal se hospitaal. Hy het heelparty konsessies waar jy kan jag. 028 713 2445
Goed, beter, 6millimeter!
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Takbok jag geleentheid
Ja hulle pryse is bietjie stuif.Nico Harris wrote:By pronkjag gaan jy minimum 15k betaal...
Dr B is maar jou beste opsie..
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Takbok jag geleentheid
Dr B Smuts hy is mal oor takbok jag en hy mag maar jag bel hom gerus. Sy jagte is nie so duur nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Takbok jag geleentheid
....oh Superman....jy kan 'n dr*l wees as jy gesuip is.....
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Takbok jag geleentheid
As die goeie dokter te besig is probeer ook vir Ian (iHunt) Burger.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Takbok jag geleentheid
Frikkie Coetzee wrote:Eerste plasing en dan onder die Hofie Sirenes en ligte?????
Jis hoe hy hier uit gekom het sal niemand weet nie, dink dit is die eerste keer wat ek hier is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Takbok jag geleentheid
Jip, stem.Geno wrote:Ek kan hom ook aanbeveel. Seker een van die beste ouens in die bedryf.Pappabeer wrote:Kontak gerus vir Dr B Smuts. Hy is die superintendent by Riversdal se hospitaal. Hy het heelparty konsessies waar jy kan jag. 028 713 2445
Ook gehoor dat as jy 2 jakke skiet tydens jou jag saam met hom, dan kry jy n takbok verniet!
Vriendlike mense daardie...sout van die aarde.