Boesman10 wrote:Ek wil my geld terugeis want na hy gechip was vat my Defender nog steeds 30 secondes voor hy op 100 is.....
Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
-
Tienie
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Vraag:
Moet die voertuig ook op n "laptop gemap/gestel word saam met die chip , of kan ek net die chip koop en inprop ?
Moet die voertuig ook op n "laptop gemap/gestel word saam met die chip , of kan ek net die chip koop en inprop ?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Tienie
Jy plug net die chip in. Daar word glad nie aan die ECU se sagteware gepeuter nie.
Groetnis
Wouter
Jy plug net die chip in. Daar word glad nie aan die ECU se sagteware gepeuter nie.
Groetnis
Wouter
-
nols
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 11, 2011 8:46 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Boesman !As jy daai Defender regtig baie vinniger wil maak, haak hom agter aan 'n Hilux!!!!!!!!!
Dit is al wat jy kan doen!
Dit is al wat jy kan doen!
-
Italianer-Afrikaner
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Sun Jan 24, 2016 9:16 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Naand manne.
Wat se maak chip sal julle aanbeveel is die beste vir n hilux 3.0 vir die optimale Brandstof verbruik en krag doeleindes?
Ek luister graag
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Wat se maak chip sal julle aanbeveel is die beste vir n hilux 3.0 vir die optimale Brandstof verbruik en krag doeleindes?
Ek luister graag
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Italian stallion
Ons het regtig al die meeste chips op die mark probeer en die Racechip is huidiglik ons keuse. Dit op n paar Hilux 3.0 D4D gehardloop met baie goeie resutate in beide krag en dieselverbruik.

- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het ook n Racechip op my 3.0 D4D en het al 80000km gedoen sonder problem.
Wil ook byvoeg dat dit goedkoper was om by Racechip self te bestel as wat die
SA agente hom voor verkoop.
Wil ook byvoeg dat dit goedkoper was om by Racechip self te bestel as wat die
SA agente hom voor verkoop.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
As chip en dip so voordelig is hoekom kom die voertuie nie so uit die fabriek? Die beter syfers sal mos baie beteken in die bemarkingsveldtog.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Met al die navorsing wat motorvervaardigers doen om hul produk so goed as moontlik te kry, wil julle vir my sê dit is nodig om aan die binnegoed te peuter?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Dis seker maar dieselfde met gewere en kalibers.PWV wrote:Met al die navorsing wat motorvervaardigers doen om hul produk so goed as moontlik te kry, wil julle vir my sê dit is nodig om aan die binnegoed te peuter?
Ons probeer allerande truuks om hulle beter te maak....
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Om te Ackley, of nie?PWV wrote:Met al die navorsing wat motorvervaardigers doen om hul produk so goed as moontlik te kry, wil julle vir my sê dit is nodig om aan die binnegoed te peuter?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Pieter, ek kyk heelwat You Tube goed oor karre en het agter gekom dat die vervaardigers bly aan die versigtig kant om masjiene te veel krag te gee maar oor die algemeen is hulle instaat om jou heelwat meer krag te gee sonder probleme.PWV wrote:Met al die navorsing wat motorvervaardigers doen om hul produk so goed as moontlik te kry, wil julle vir my sê dit is nodig om aan die binnegoed te peuter?
Soos met baie dinge word hulle over design.
Voorbeeld is dat jy kan n Nissan GTR se krag op stoot vanaf 565Hp na 1200 Hp.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek wil graag by die manne wat weet hoor of 'n chip nadelig kan wees vir jou injectors?
Ek het my 2.5 Dteq laat chip seker so 30000km gedoen.(Kosie het dit gedoen)
Die laaste tyd klink die engine soms 'n bietjie anders(meer raserig) as jy versnel.
Sal graag hoor wat julle dink.
Ek het my 2.5 Dteq laat chip seker so 30000km gedoen.(Kosie het dit gedoen)
Die laaste tyd klink die engine soms 'n bietjie anders(meer raserig) as jy versnel.
Sal graag hoor wat julle dink.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Volgens my kan dit nie iets aan jou injectors doen nie.30-06 wrote:Ek wil graag by die manne wat weet hoor of 'n chip nadelig kan wees vir jou injectors?
Ek het my 2.5 Dteq laat chip seker so 30000km gedoen.(Kosie het dit gedoen)
Die laaste tyd klink die engine soms 'n bietjie anders(meer raserig) as jy versnel.
Sal graag hoor wat julle dink.
Common rail masjiene se injector word deur elektriese impulse beheer wat reguleer hoeveel en hoeveel kere brandstof per slag('stroke') ingespuit word.
Die injector is basies n sproeiertjie met n elektronies beheerde kraantjie
As jy die vet plat trap spuit hy meer
Sent from my D5803 using Tapatalk
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het destyds 1 in my vrou sy 2l Hyundai Tucson gesit. Die ding het n klompie jare gehou, hyt sederdien opgepak en moes hom uithaal, kon nog nie weer 1 insit nie aangesien SAC in Bloem glo niemeer bestaan nie. My petrolkaart voel die verskil, daai lekker ekstra krag is ook nou daarmee heen.
Ek dink daaraan om n Powerbox van Dieseltorque in my Koeliecruiser (Mahindra) te sit. Hiers baie ouens wat hulle alreeds in het en baie gelukkig is daarmee
Ek dink daaraan om n Powerbox van Dieseltorque in my Koeliecruiser (Mahindra) te sit. Hiers baie ouens wat hulle alreeds in het en baie gelukkig is daarmee
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Het enige iemand al Racechip op die Hilux 2.8 GD6 gedoen.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Wouter , kan ek jou brein bietjie "pick" vir raad ? Ek nou besig met die Diesel Torque (pedal Box) op my 2,5 d-teq Isuzu , ingesit en om die blok gery en engin lig (MIL) het dadelik aangekom ( baie krag gehad vir oomblik toe het ek die links 2 downwards gestel en gaan ry als ok ma was nie lank nie toe kom die lig weer aan en bakkie gaan in limp mode , nou nog laer gesit en lekker gery nice verbetering nog altyd op krag , maar sodra ek hier by 125Km/uur kom is hy weer in limp mode , moet ek die links nou nog laer sit ? wat stel jy voor , Groete JurgenWouter Roets wrote:Martin
Tussen ek en my broer het ons al meer as 50 voertuie gechip. Ons is al deur omtrent al die verskillende make van chips. Die chips wat ons huidiglik hardloop is Racechip en ek kan sonder om te skroom se dit is een van die beter chips op die mark. Diens van hulle is ook uiters goed. Hulle doen ook baie goed op die Bi-turbo 2.0 Volkswagen motors spesifiek. Ons handelaar weet ook dat ons chips op ons karre het, maar ek besef julle manne wat dalk nie die tipe van verhouding het met julle handelaar het nie n bietjie huiwerig kan wees. Met die Racechip is dit wel baie maklik om hom uit te plug vir n diens of as daar probleme is. Vir die rekord het ons nog nooit enjen moeilikheid met enige van ons chips gehad nie, ons het wel al twee keer moeilikheid met die chips self gehad(Diesel torque en Unichip van SAC), maar nog nooit met Racechip nie.
Daar is geensins n nodigheid vir n ander uitlaatstel nie en die chip op sy eie verbeter krag sowel as torque met nagenoeg 20%. Jy sal wel in meeste gevalle so bietjie moet speel met die chip se verstellings. Dieselverbruik is nog altyd n ope vraag vanwee n mens se bestuurstyl wat verander, maar alle aanduidings is dat dit verbeter. Nie almal ry soos ons twee nie. So in kort kan jy dit met n geruste hart oorweeg.
Groetnis
Wouter
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Koop n Toyota. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
As jy die plug-n-play tipe chips gebruik, moenie stickers op jou voertuig plak om daarmee te brag nie. Al haal jy die chip uit om voertuig agente toe te vat onder waarborg en hulle kry 'n stcker op jou voertuig, dan verloor jy ook daai waarborg.
Jannie Welman
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Jurgen.......gooi weg daai een en gaan na Kosie Swanepoel toe.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Hallo Jurgen
Ja ek stel voor jy stel hom af totdat hy ophou om in limp mode in te gaan. Die limp mode aktiveer die oomblik as die chip uit die parameters beweeg wat daar deur die fabriek gestel is. Hierdie is ook die rede hoekom chips nie veel meer as so 20% krag sommer kan byvoeg nie. As hy nog steeds so maak sal ek hom teugstuur en vra vir ander sagteware. Dit gebeur dat die chips soms met die verkeerde model se sagteware gestuur word of met n ander land se sagterware wat se spesifikasies hoer is as ons land sin.

- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Na ek my Landrover ge'chip het ry hy nou soos 'n Lamborghini
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Staan hy ook heeltyd in die garage onder 'n laken?Boesman10 wrote:Na ek my Landrover ge'chip het ry hy nou soos 'n Lamborghini
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jammer Boesman, maar ek kon net nie die een laat verbygaan nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Ek het my D4D laat chip by Kosie Swanepoel...maak een helse verskil aan kw en torque..maar as jy nou al daai ekstra krag wil gebruik en soos 'n hond wil ry gaan jy jou kar seermaak..
Verder, mense bestel die chips "online" sit hom in sonder 'n behoorlike DYNA tune ens ens , dan kry die engine seer...so beste maar om na iemand soos Kosie Swanepoel te gaan...hulle toets alles, so jy behoort nie probleme te hê nie, mits jy jou motor mooi ry en nie onmiddelik al daai perde op die diff ens gooi nie..
Ander maat van my het dit gedoen op sy D4D, bakkie net uit waarborg, 30 000 km..begin clutch gly...te veel krag na die gearbox/diff...Carel by Kosie Swanepoel het bevestig dat dit 'n probleem is met die Toyotas..nie te min..Toyota het darem vir my maat 'n nuwe heavy duty clutch ingesit, hy moes net vir die arbeid betaal.
Verder, mense bestel die chips "online" sit hom in sonder 'n behoorlike DYNA tune ens ens , dan kry die engine seer...so beste maar om na iemand soos Kosie Swanepoel te gaan...hulle toets alles, so jy behoort nie probleme te hê nie, mits jy jou motor mooi ry en nie onmiddelik al daai perde op die diff ens gooi nie..
Ander maat van my het dit gedoen op sy D4D, bakkie net uit waarborg, 30 000 km..begin clutch gly...te veel krag na die gearbox/diff...Carel by Kosie Swanepoel het bevestig dat dit 'n probleem is met die Toyotas..nie te min..Toyota het darem vir my maat 'n nuwe heavy duty clutch ingesit, hy moes net vir die arbeid betaal.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Voor en nadele van n Racing Chip op n voertuig.
Dankie Wouter , gaan dit probeerWouter Roets wrote:Hallo Jurgen