Anneal Masjien - Projek

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Anneal Masjien - Projek

Post by Reghardt »

bush hat wrote:Ek stel ook belang om een aan te skaf !

Wanneer sal daar weer beskikbaar wees ?

groete,

Barry
Ek het nog vir jou een beskikbaar hierdie rondte. PM jou.

Groete
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Anneal Masjien - Projek

Post by Reghardt »

Reghardt wrote:More Julle

Ek gaan volgende week Maandag weer 10 reg he om te gaan. Almal is reeds aanmekaar net die afwerking wat gedoen moet word.

Wallie, Kouros, Hierswolf en Jay Jay sal eerste op die lys wees indien julle nog belangstel. Die res sal op 'n "first come first serve" basis hanteer word.

Die prys is R2650 plus courier.

Vriendelike Groete
Reghardt
More Almal

Daar is nog 4 oor wat 'n baas soek.

Vriendelike Groete
Reghardt
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Anneal Masjien - Projek

Post by Jacques van Eeden »

Reghardt wrote:
Reghardt wrote:More Julle

Ek gaan volgende week Maandag weer 10 reg he om te gaan. Almal is reeds aanmekaar net die afwerking wat gedoen moet word.

Wallie, Kouros, Hierswolf en Jay Jay sal eerste op die lys wees indien julle nog belangstel. Die res sal op 'n "first come first serve" basis hanteer word.

Die prys is R2650 plus courier.

Vriendelike Groete
Reghardt
More Almal

Daar is nog 4 oor wat 'n baas soek.

Vriendelike Groete
Reghardt
Hi Reghardt
Sit my op vir een asseblief.

Groete
Jacques


Sent from my iPhone using Tapatalk
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Anneal Masjien - Projek

Post by Reghardt »

Hi Almal

Daar is nog een oor hierdie rondte.

Vriendelike Groete
Reghardt
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Anneal Masjien - Projek

Post by Reghardt »

Almal eers weer verkoop vir die rondte.

Vriendelike Groete
Reghardt
User avatar
Reghardt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 388
Joined: Sat Jun 30, 2012 9:40 am

Re: Anneal Masjien - Projek

Post by Reghardt »

Reghardt wrote:Almal eers weer verkoop vir die rondte.

Vriendelike Groete
Reghardt
Middag Almal

Ek het 'n nuwe topic vir die masjien begin en gaan die MODS vra om miskien hierdie een te verwyder. Sien die skakel hieronder. Die masjien word nou uitmetaal gemaak.

http://jaracal.com/viewtopic.php?f=174&t=58150

Vriendelike Groete
Reghardt
Post Reply