Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Maak jou eie mes

Post by henning »

Dries101 wrote:Fancy foto van my nuutste mes
Dries help tog bietjie met raad om hout mooi gepolleer te kry. ek sukkel maar.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Henning, ek skuur hom tot n 800. Dan kry hy so 3 lae birchwood stock sealer. Elke laag afgeskuur met 800 tussen in. Dan laag true oil , skuur met 0000 staalwol, herhaal 5-6 keer, los n week en dan sny ek glans met birchwood stock sheen and conditioner. Dan kry hy n laag bye was polish
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by PWV »

Viking wrote:Philip

Daar is niks verkeerd met daai probeerslag nie. Baie van die manne gaan jou afgunstig bekyk oor daai funksionele mes!

PWV het hoeka navraag gedoen oor daardie profile...
Ja, ek soek so 'n hakie wat die pens lekker rip!
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by neef »

Philip ek sal daai mes wragties dra hoor hy lyk vir my na n oukie wat kan pak vat. Mooi man
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Philip_R »

Dankie, ek gaan sy handle nog so bietjie mooier skuur. Maar dit is verseker n mes wat maar gaan werk. Nie mooi genoeg vir net in n kas hou nie.
Ek het nog n ander plan vir n gut hook wat ek in my volgende een wil probeer. Op die stadium is ek net eers besig om n mes te maak uit n staalvyl en mopani hout.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161217/faa3121c7671f221383a7c6556a31fe9.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20161217/a91f0cab190d99a575804016643a99da.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Maak jou eie mes

Post by Philip_R »

Hier is my 2de mes. Hy kan nog verbeter maar ek is vir n 2 de effort tevrede.


//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/ef38cac446f74a196cb2a1c54f44a011.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/d4b31c3e87edf3b2b7d148bb023afe9e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20161223/9715452b41f1bab4c178fd29d7996e6a.jpg
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Maak jou eie mes

Post by JTM »

Like dit Philip. Jy kry jou messe darem klaar ook. Myne lê en stof opgaar.
Jannie Welman
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Philip_R »

Dankie, ek vat maar een op 'n slag en leer bitter baie soos ek aangaan. Hopelik kan elkeen so verbetering hê soos tussen die eerste 2.


Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Hardyman »

More Almal,

Na n lang gewag het ek uiteindelik die naweek tyd gehad om my messe byna klaar te maak. Ek moet nog net die lemme finaal poleer. Die bolster pins het ek nie mooi genoeg om geklink nie so dit is sigbaar in die bolster so ek sal dit op n stadium moet regmaak.

Hier onder is fotos van die messe en die "coffee can forge"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by neef »

Dit lyk goed manne julle pak baie werk aan.
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Julle ouens is n klom wetters.
Julle het my so lus gemaak vir die hele mes ding, dat ek ook begin het om my eie mes te maak

Ek het besluit op die "Wolhuter" ontwerp.
Hiet het ek klaar die staal uitgesny.
Ek het vir my N690 by KTMS gaan koop

[C360_2017-01-15-11-08-13-401_resized_20170120_072738812.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

My eie Jig
Hier is ek besig om die bevel te vyl.
Ek het besluit om n "chisel bevel" op die mes te gebruik

[C360_2017-01-19-16-57-44-907_resized_20170120_072737846.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Nou moet ek die mes instuur vir verharding.
Ek sal graag die meer gesoute manne se kommentaar wil he.
Het ek erens ooglopend nonsens aangejaag?
Moet ek die mes verder polish voor ek hom stuur vir verharding?


[C360_2017-01-19-18-01-52-641_resized_20170120_072739029.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

ZKK,

Jy is sommer 'n YSTER!!

Baie waagmoed en durf....en daai eerste probeerslag lyk goed.

Wat my veral beindruk is jou navorsing m.b.t "Wolhuter ontwerp & chisel bevel" terme. Dis 'n bewys van iemand wat die skoot hoog deur het en nie weer sal omdraai nie. Daar is "commitment" as jy eers begin oplees en navorsing doen voor jy jou projek aanpak.

Hou so aan!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Zkk,
As jy daardie stippel effek op die res van die lem wil behou is dit reg so, dan kan jy dit so instuur vir verharding. Indien jy dit glad afgewerk wil hê dan lê daar nog so bietjie afskuur werk voor. Glad skuur tot so 200 grint voor verharding werk goed.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Baie dankie vir die reply Johan.
Ek het hom ongelukkig klaar ingestuur vir verharding.
Gaan dit onmoontlik wees om daardie "stippling" uit te skuur as die mes eers verhard is?
If all else fails, sal ek die mes kan laat sandblast?


Dan wil ek so bietjie humor met julle deel.
Ek krap nou die dag n ou blou wildebees horing uit die kas uit.
So begin ek om te lees, hoe om scales van die horings te maak.
Een bron beveel toe aan om die horing in die oon te sit tot sag, en dan met n pres plat te druk.

NOOIT WEER NIE!!!!!!!!!..................
DAAI REUK IN DIE KOMBUIS HET AMPER TOT N EGSKEIDING GELEI.

Is daar ouens wat bietjie kan raad gee hoe om met been en horings te werk.
Groete
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

ZKK

Hitte is die enigste manier om die horing tot 'n "plaat" te vervorm, MAAR die proses is nie in jou vrou se Defy nie!!

Sny die horing in die lengte wat jy gaan nodig kry en halveer die stuk - nou sit jy 'n koffieblik of pot op 'n gasstoof en gooi water in en die horing en KOOK die spulletjie. Dis horingpot maak se ding!!!!

So 2 en half uur later is die horing al besig om soepel en sag te raak. Nou vat jy 2 stukke hout of metaal plate (laasgenoemde kan roeskolle op die horing veroorsaak) en jy knyp die horing in jou bankskroef vas tussen die hout.

Die doelwit is om die horing "reguit" te maak....moenie haastig raak nie! As die horing nog nie sag genoeg is nie gaan dit kraak so beoefen geduld en pers die horing - indien nodig gaan terug kookproses toe.

Sodra jy tevrede is dat die horing plat gepers is los jy die spulletjie vir 'n week om uit te droog in die pers.

Daarna kan jy dit uithaal en dan steeds onder 'n swaar voorwerp laat le totdat jy seker is die horing is uitgedroog en steeds reguit.

Nou moet dit gestabiliseer word - dis 'n verdere proses!! Lees op en ekspeimenteer met verskillende stabiliseerders.

Sterkte

NS. ek het die mes se hef (kuduhoring) deur bogenoemde proses gesit
20160730_100017.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Daar is 'n vrou, Marie Nel, wat been en moontlik ook horingmateriaal kleur en stabiliseer. PM my dan stuur ek haar besonderhede aan.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

HEADS UP!!!

Vir al die Kaapse mesmaak entoesiaste wat hout handvatsel materiaal soek...

On Saturday 4th February, we will be offering an enormous amount of stock at huge discounts – often at or well below replacement cost!!

RAREWOODS in Epping verkoop eksotiese houtsoorte in klein hoeveelhede en kontant geprys onder kosprys!!

Wie weet dalk kry jy 'n goeie stuk Walnut en maak jou eie KOLF!!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Hier is die finale produk

[C360_2017-02-09-16-05-03-592.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Goeie more manne.
Julle weet nie dalks waar kan ek panga-panga hout in die hande kry nie?
Ek is ook op soek na high-carbon staal (kmts het nie)

Groete
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Jis ZKK,

Probeer by Rare woods...http://www.rarewoods.co.za/contact-us
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by bsaaiman »

Hi Dries

Ek will graag Loveless Drop Point Hunter maak soos per die oorspronklike plan.

Maak jy self jou Loveless bolts of koop jy dit aan?

Groete,

B.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dis nou al vir heeltemal te lank stil op hierdie draad. Maak niemand dan nou meer messe nie... ??? >:( >:D
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Philip_R »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201703 ... d36e55.jpg[/IMG]

Dit vat net langer as wat mens dink.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply