Het iemand dalk n tekening of die mates van n Howa kort aksie bedding blok.
Ek het m GRS kolf vir n CZ 550 lang aksie wat ek wil verander om my Creedmoor Howa te kan vat .
enige hulp sal waardeer word.
Groete
HOWA KORT AKSIE " BEDDING BLOK"
-
Smit@50
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Sun Dec 07, 2014 6:38 pm
HOWA KORT AKSIE " BEDDING BLOK"
Norinco .22
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
Howa bull barrel 223
Howa 308
CZ 300 Win Mag
Lames o/u Shot gun
CZ P09 Pistol
Unique .22 pistol
Tikka 300 WSM Varmint
Howa 6.5 Creedmoor
Glock 43
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: HOWA KORT AKSIE " BEDDING BLOK"
Ek wil nou nie lieg nie, maar het by VGK hier in die Kaap van hulle gesien op die rak.
Humansdorp se Ko-op sal dus ook van hulle hê.
Humansdorp se Ko-op sal dus ook van hulle hê.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: HOWA KORT AKSIE " BEDDING BLOK"
Probeer ook Disen Engineering. Kry net iemand wat as handelaar by hulle gerigisteeer is om vir jou te kry
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: HOWA KORT AKSIE " BEDDING BLOK"
Ek sal kan help daarmee.Jurie Vermaak wrote:Probeer ook Disen Engineering. Kry net iemand wat as handelaar by hulle gerigisteeer is om vir jou te kry
Groete,
Jacques Theron