25-06 Herlaai Data
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Dankie Gawie jy help my baie,jou aanname oor spoed korrek.
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Hello Gawie en ander
Ek het sopas profladings geskiet in Reinemetal se skiet lab
Die groeperings was nie waffers nie. Die spoede was heelwat hoer as verwag en waarskylik die rede vir die swakker groeperings.Eks bekommerd dat my eie Chrony se data dalk onakkuraat is.
54gr S385 lot 012 5 skote gem spoed 3219v/s SD 11
54.3 gr 3226 SD 12
54.6 gr 3246 SD 9
Volgens my berekeninge sal 52.4 gr wel 3170v/s gee
Stel julle saam ?
Dankie by voorbaat.
Beste Gerbrand

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Jy het 'n PM.
Bel my dan gesels ons vinnig
Bel my dan gesels ons vinnig
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Ek en Gerbrand het vinnig gesels en baie vinnig ons vingers op die pols van die probleem gekry.
Hy het ongelukkig die koeëls nader aan die lande geneem en met 'm 0.5mm sprong, die druk eksponensieel verhoog.
QL dui aan dat die ladings nou oor maks druk is. Dit is bevestig deur 'n slot wat effens styf oopmaak na die rondte gevuur is.
Hy gaan weer dieselfde lading skiet , maar met 'm 1.5mm sprong. Ons sal dan weer probeer.
Oor en uit vir nou.
Hy het ongelukkig die koeëls nader aan die lande geneem en met 'm 0.5mm sprong, die druk eksponensieel verhoog.
QL dui aan dat die ladings nou oor maks druk is. Dit is bevestig deur 'n slot wat effens styf oopmaak na die rondte gevuur is.
Hy gaan weer dieselfde lading skiet , maar met 'm 1.5mm sprong. Ons sal dan weer probeer.
Oor en uit vir nou.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Hello Manne
Ek benodig weer hulp asb.
Ek het die groot stap geneem en oorgeslaan na n oorsee se kruit. Het op Hodgdon H4350 besluit.
Benodig nou hulp met opstel van nuwe proefladings. Hodgdon het nie n 115g punt op hulle herlaai data nie.
25-06
26 duim loop
1/11 twist
Nosler Partition spritzer 115g
nosler doppe TPL 81.36mm
CCI 200 primers
Hodgdon H4350 extreme
dop volume 68.2gr
Byvoorbaat dankie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Gebruik 117gr data om mee te begin.
BULLET WEIGHT
117 GR. HDY SPBT
Starting Loads Starting Load: Minimum load required. If a starting load is not populated, it often denotes a subsonic load. Maximum Loads
Manufacturer Powder Bullet Diam. C.O.L. Grs. Vel. (ft/s) Pressure Grs. Vel. (ft/s) Pressure
Hodgdon H4350 .257" 3.165" 44.0 2,737 44,300 CUP 47.7 2,923 50,800 CUP

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Thank you Tripod , was hoping someone can do an Quickload calculation for me.
Regards Gerbrand
Regards Gerbrand
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
QL kan 'n voorspelling doen, maar die brandspoed van die dryfmiddel is onbekend. Sodra jy geskiet het kan ons eers nodes bereken. Gee dan net al die geweer se inligting asook chrony tipe, lading en spoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
maak so dankie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Neem net in gedagte dar H4350 is baie meer soos S365 as S385. Dus gaan heelwat vinniger brand. Persoonlik vir die 25-06 sou ek stadiger kruit gekies het.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Hy sal baie mooi werk ja. Ek gebruik dit nou aleenlik in my 284win waarmee ek voorheen s385 geskiet so hy sal werk. het dit nog nie probeer in 25-06 nie maar soos hierbo genoem is hy baie na aan S385 van wat ek gesien het.Gerbrand wrote:?H4831SC
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Ek benodig weer hulp asb. Het toe besluit om die H4350 te hou vir my 30-06 waar ek ook binnekort moet oorslaan na ander kruit.
Het nou H 4831SC gekry vir die 20-06.
Benodig nou hulp met opstel van nuwe proefladings. Hodgdon het nie n 115g punt op hulle herlaai data nie.
25-06
26 duim loop
1/11 twist
Nosler Partition spritzer 115g
nosler doppe TPL 81.36mm
CCI 200 primers
Hodgdon H4831SC
dop volume 68.2gr
Byvoorbaat dankie
Gerbrand
Het nou H 4831SC gekry vir die 20-06.
Benodig nou hulp met opstel van nuwe proefladings. Hodgdon het nie n 115g punt op hulle herlaai data nie.
25-06
26 duim loop
1/11 twist
Nosler Partition spritzer 115g
nosler doppe TPL 81.36mm
CCI 200 primers
Hodgdon H4831SC
dop volume 68.2gr
Byvoorbaat dankie
Gerbrand
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Hierdie is vir 24 duim loop en 117gr koeël. Goed genoeg om mee af te skop. Moet nie die maks spoed van so 2950vps met baie oorskry nie.
Maak TPL so dat jy ten minste 1mm sprong na die lande het. Partition is vir jag en nie vir skyfskiet.
Hodgdon H4831 .257" 3.165" 48.0 2,748 43,000 CUP 52.0 2,937 50,900 CUP
Maak TPL so dat jy ten minste 1mm sprong na die lande het. Partition is vir jag en nie vir skyfskiet.
Hodgdon H4831 .257" 3.165" 48.0 2,748 43,000 CUP 52.0 2,937 50,900 CUP
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Hello Weer
Toevallig goeie groepering gekry van 4 skote op 100m van 24mm.
Nosler Partition 115gr. 20-06 1/11 twist 26 duim loop
dop volume 86.2g
1mm van lande, TPL80.36mm
CCI 200
48.9 gr H4831SC 2922v/s
2914
2911
2901
Geskiet in Rheinmettal se skietlab Chronograaf maak onbekend maar waarskylik baie akkuraat 5meter met van loop gemeet.
Het ook Nosler Ballistic tip 115g met S385 lot no 015 geskiet
TPL81.14mm
Alle ander data soos bo
50gr 3051 v/s
3052
3013
3072
Swakker groepering van 35mm
Beste Gerbrand
Toevallig goeie groepering gekry van 4 skote op 100m van 24mm.
Nosler Partition 115gr. 20-06 1/11 twist 26 duim loop
dop volume 86.2g
1mm van lande, TPL80.36mm
CCI 200
48.9 gr H4831SC 2922v/s
2914
2911
2901
Geskiet in Rheinmettal se skietlab Chronograaf maak onbekend maar waarskylik baie akkuraat 5meter met van loop gemeet.
Het ook Nosler Ballistic tip 115g met S385 lot no 015 geskiet
TPL81.14mm
Alle ander data soos bo
50gr 3051 v/s
3052
3013
3072
Swakker groepering van 35mm
Beste Gerbrand
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 25-06 Herlaai Data
Gerbrand wrote:Hello Weer
Toevallig goeie groepering gekry van 4 skote op 100m van 24mm.
Nosler Partition 115gr. 20-06 1/11 twist 26 duim loop
dop volume 86.2g
1mm van lande, TPL80.36mm
CCI 200
48.9 gr H4831SC 2922v/s Node by 2918vps op chrony en 49gr
2914 Node by 3144vps op chrony en 53gr. Druk 61K van Maks 65K psi
2911
2901
Geskiet in Rheinmettal se skietlab Chronograaf maak onbekend maar waarskylik baie akkuraat 5meter met van loop gemeet.
Het ook Nosler Ballistic tip 115g met S385 lot no 015 geskiet
TPL81.14mm
Alle ander data soos bo
50gr 3051 v/s Probeer 48gr vir spoed van 2940vps op die chrony. Die volgende node se druk is te hoog
3052
3013
3072
Swakker groepering van 35mm
Beste Gerbrand
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: 25-06 Herlaai Data
Baie dankie help baie.Beste Gerbrand