Voorsitstoel

Post Reply
GvA
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm

Voorsitstoel

Post by GvA »

Ek sien uitstekende planne met bakkiestoele, maar een groot behoefte wat ek het, is dat iemand n goeie voorsitstoel kan bou wat lig genoeg is om op jou rug rond te dra, vir die kere as jy jakkie met sonop of sononder weg van die trokkie af wil skiet, maar effektief is in die veld. Die goed staan gewoonlik die bakkies vol oppad veld toe en is baie keer onprakties. As jy knap wil skiet moet kan stil sit. Dalk aliminium vir die gewig. Enige voorstelle?

GvA
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Voorsitstoel

Post by SmitH »

n Vriend van my het n stoel wat kan opvou en opdie rug gedra kan word wat hy gebruik vir springbok jag,werk amper soos jak skietstoel sal fofo neem en opsit
Post Reply