Hoe verander jy n RSA aksie om n magasyn te vat
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm

Het enige een n idee hoe om n RSA aksie te omskep om n magasyn soos Accuracy International (AI) s'n te kan vat?
Of n ander tiepe magasien, hoef nie noodwendig 'n AI te wees nie.
Ek het die interne magasyn Vrystaat model.
Dankie

Last edited by Thermal on Mon Aug 14, 2017 3:12 pm, edited 2 times in total.
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Stel ook hieraan belang, maar ek het n enkel skoot aksie wat ek wil magasyne voor hê.
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
Sent from my SM-G610F using Tapatalk
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Ek dink die ou wat die ding kan uitwerk gaan n paar rand kan maak in SA!!
Ek is seker dat jy iets soos wat Howa het, moek kan bou: http://howa-rifles.co.uk/magazine-conve ... n-kit.html
Myne is 308w vir wat dit werd is.
Dalk kan jy dit so werk dat FAL mags kan werk....

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Thermal it is already available by a SA concern. Disen Engineering do an AI clone setup for the RSA action. R2500 for the bottom metal and R1400 per magazine. Let me know if you are interested.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Nice Gian_dP!
Ek sien die kostes is so R2500, let wel sonder magasyn vir AI, jy sal self een moet kry.
Sweet, maar Mg Riflles is in Kaapstad...
Enige idee wat so magasyn in SA kos?

Last edited by Thermal on Thu Apr 13, 2017 9:35 am, edited 2 times in total.
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Thanx TSG
That is great news. Where are the situated?
Will they need my rifle?

Ek is besig om a "tactical" 308 aanmekaar te sit.
Het reeds Gunwarrior kolf, maar loop moet nou gesny word na 20 duim en skroefdraad op kry - dit gaan so R700 + R700 wees.
Geld is te min om alles in een slag te doen.
Nou lyk dit my ek gaan my Huntex geld vir die "mag change" gebruik....

Last edited by Thermal on Thu Apr 13, 2017 9:34 am, edited 1 time in total.
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Thermal they are in PE but only sell to Dealers. I do not believe they will need your rifle but will confirm with them on Monday.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Thanx TSG
I really appreciate it.
I really appreciate it.
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Thermal I replied to your PM. Let me know if you received it.
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Ek het dit gedoen. Wikus van Gunworx het die aksie oop gemill onder en dit baie netjies gedoen.
Disen Engineering se bottom metal met magasyn.
Disen Engineering se bottom metal met magasyn.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Thermal
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Wed Jan 16, 2013 8:55 pm
Re: Hoe verander jy n RSA aksie om n magasien te vat
Hi Ian
Yes, ek het ook so n bottom metal van Disen Engineering deur TSG (The Shooting Guys) bekom + magasyne (AI clones dink ek).
Die koerier het my nou-net gebel en gese dis afgelewer. Sal hom net-nou bietjie aanmekaar sit. Ek glo ek het darem nie noding om verder oop te sny nie, my aksie is darem klaar oop.... of so glo ek
Hy lyk darem maar spoggerig Ian, watter loop het jy op?

Ok so hier is hy.
Bottom metal van Disen Engineering deur TSG (The Shooting Guys) + magasyne (AI clone)
Die kolf is van Gunwarrior in Pretoria. kleur: FDE (Flat Dark Earth).
Ek wil hiermee net dankie se aan Warren en sy Broer (wat uitsonderlike diens aan my gelewer het. Ek sal hulle eninge tyd aanbeveel en as ek kan sê dat dat hulle uitsonderlike moeite gedoen het vir my, bedoel ek dit.
Die sneller het ek destyd by THOR gekry en dit is ok. Kort net iemand wat hom ligter kan maak vir my - tans is dit n goeie jagsneller - baie konstant maar net hard.
Het n Silent Hunter kneldemper by Henk destyd gekoop in is ook uiters tevrede.
Die ander goed soos Loop en Teleskoop is volgende... maar vir dit kort ek nog baie $. Loop wil ek sny na 20duim en hom lekker dik maak.