More aan almal.
Ek het ñ vriend wat sy Navajo roeper wou programeer en dit toe geformat het.
Bring dit toe vir my. Rekenaar kon ien daar is ñ USB in maar kon geen disc vind nie.
Het hom oop gemaak en nuwe sdcard ingesit. Klanke gelaai en met remote gesinkroniseer.
Die ding wil nie speel nie. Benodig hy nog sagteware of wat?
Kan iemand my asb help
Western Rivers Navajo
-
leendert
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Mar 17, 2013 12:15 pm
Western Rivers Navajo
"Responsible Hunting for Sustainable Live"
. PHASA
. PHASA