Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Jarcal het hier 'n platform geskep vir sy lede om kompetisies te adverteer vir Skole en Organisasies waarby die lede direk betrokke is soos bv. "raffles" met die volgende kriteria.
Die Lid moet meer as 25 "posts" geplaas het.
Hierdie is slegs 'n platform en die lid wat dit plaas is verantwoordelik vir sy plasing en Jaracal sal geensins betrokke raak by enige geskille nie.
Telefoon nommer, e-pos adres en fisiese adres van instansie moet gelys word
Gedink dit kan dalk n mooi een wees so ek plaas hier. Dit my jag area en is lekker jag.
Sien add vir inligting. Ds Egbert Steyn kan ook gekontak word op 082 8200 929.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.