Wie is ook oppad jagveld toe?

Post Reply
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by joe rocket »

Ag sorrie oom, maar ou Jan Pickard het altyd gesê eerder n has been than n never been. ++>:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

joe rocket wrote:Ag sorrie oom, maar ou Jan Pickard het altyd gesê eerder n has been than n never been. ++>:
Geniet die jag, Jason!!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by joe rocket »

Dankie oom ek weet oom is nie n has been nie.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by OomMatt »

Nou ja , ek glo ek het genoeg geoefen op die Buffel , Sable en Koper Springbok vroeer. Almal klink lekker opgewonde.
Mik mooi en skiet raak.
Ry nouwel nie die naweek om te gaan jag nie , wel Kruger Park toe Donderdag to Maandag. Maar volgende naweek na my ou plekkie toe daar in Bethlehem.
Nardus (die man met rug operasie gaan saam , maar nie jag nie. Se hy kan ons nie sonder toesig laat gaan nie) en Tom met die erge beenmurg kanker (Gaan saam , maar hy sukkel). Sal verseeker hom ondersteun in sy laaste wense.

Geniet julle jag kerrels
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

OomMatt wrote:Nou ja , ek glo ek het genoeg geoefen op die Buffel , Sable en Koper Springbok vroeer. Almal klink lekker opgewonde.
Mik mooi en skiet raak.
Ry nouwel nie die naweek om te gaan jag nie , wel Kruger Park toe Donderdag to Maandag. Maar volgende naweek na my ou plekkie toe daar in Bethlehem.
Nardus (die man met rug operasie gaan saam , maar nie jag nie. Se hy kan ons nie sonder toesig laat gaan nie) en Tom met die erge beenmurg kanker (Gaan saam , maar hy sukkel). Sal verseeker hom ondersteun in sy laaste wense.

Geniet julle jag kerrels
Die volgende op jou bucket list gaan hopelik nie geblik wees nie. >:+
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Gawie(13mm) »

Oom moet nou nie astrant raak nie! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by NicoSmit »

Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Diesel Dog »

NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug af :-[ :-[
Geniet die jag,

DD
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Jurgen Visser »

Ek moet elke 30km vra vir die manne vra om te stop , ek wil pieppie ><) ><)
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by joe rocket »

Jy moet jou propshaft laat toets.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Pvdw »

Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug af :-[ :-[
Geniet die jag,
Net in Afrikaans ;D ;D ;)
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Victor_ »

Jurgen Visser wrote:Ek moet elke 30km vra vir die manne vra om te stop , ek wil pieppie ><) ><)
Pak net 'n kleiner koelboksImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by OomMatt »

Aai ou Pieter !!!!!!
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by JJV »

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 1835d8.jpg[/IMG]

More ry ons Van Zyls toe, Gemsbokke is op die lys!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by bush hat »

Diesel Dog wrote:
NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Ek hoop die jag werk nie uit soos daai date nie ,wou nog mik maar toe gaan die skoot in die lug af :-[ :-[
Geniet die jag,

DD
Klink soos "dishonourable discharge" of polisie waarskuwing skote ! lol
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Hi Nico
Vertel ons meer van hierdie date van jou. Dit klink baie interessant!!
User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 757
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Springkudu »

PWV wrote:
NicoSmit wrote:Nog 1 dag da gaan ek jag voel soos 'n laaitie op sy eerste date met die skool se grootste slet
Hi Nico
Vertel ons meer van hierdie date van jou. Dit klink baie interessant!!
Nico, ek is ook dan nou ene ore. Kan jy bietjie uitpraat oor die skool, girl se naam, kontak nommer, waar sy deesdae haarself bevind en of sy steeds so gewillig is :laugh: :laugh: :laugh: :'( :'( :'(

Geniet die jag!!!
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by FCLoretz »

Ry more oggend Ficksburg toe vir SWB en Rooihartebees, en daar mag dalk net 'n verlore blesbok ook sy pad na die koelkamer vind.

Die jag groep het 2x RHB, 3x SWB en 3x Blesbokke op die lys.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Swede »

JJV wrote:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... 1835d8.jpg[/IMG]

More ry ons Van Zyls toe, Gemsbokke is op die lys!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Watter mooi patrone is daai? 6.5x55 met Oryx miskien

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Gian_dP »

Ry Donderdag Wagenaarskraal toe. Lekker springbokvoorsitjag. Volgende week hierdie tyd staan ons met koffie in die hand en wag om veld toe te gaan. Kan nou nie meer wag nie!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Gawie(13mm) »

Heinz, vat die Ou Ballie en 'n klompie spekskieters om te gaan koedoe jag! ;D
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by PWV »

Gawie(13mm) wrote:Heinz, vat die Ou Ballie en 'n klompie spekskieters om te gaan koedoe jag! ;D
Erens in die Karoo is daar vanoggend 'n arme boer wat bid vir genade, want dit is die slimste trop jagters wat jy ooit sal ontmoed. >:D
By die petroljoggie gehoor Gawie wil geld leen! Daarom die heuningsmeerdery. :angel:
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Johan Nel »

Nou kom oom Pieter, waar is die jagstories en die spekskietery wat daarmee saamgaan. Ons soek fotos ook... >:D
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Heinz Petersen »

Gawie was genooi om saam te kom, verskonings.
Eerste jag agter die rug. n Lekker goep manne bymekaar. Volgende een is die 16de Junie.
Oom Pieter is as mastershot gekroon
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wie is ook oppad jagveld toe?

Post by Jurgen Visser »

En daai logo wat Oom Pieter vir ons ontwerp en gemaak het was 'n wenner , dankie oom
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Post Reply