Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is opsoek na 'n Diana Model 24 se rear site. Dit is vir my windbuks waarmee ek groot geword het. Die plastiek een wat op was het jare terug al gebreuk en wil my seuntjie nou leer skiet met hom oopvisier.