240 Lightforce spotlihgt se kop

Post Reply
User avatar
Louis Nel
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Feb 03, 2009 8:40 am

240 Lightforce spotlihgt se kop

Post by Louis Nel »

Ek is opsoek na n los kop vir n 240 lightforce lig. Ek wil die op my rifle mount se lig draai.

Het nie geld vir n nuwe lig op kop nie. Het reeds die 170 rm aangekoop.

Verkieslik n tweedehandse kop of te ruil vir n 170 kop.

Indien iemand dalk so n kop het, skakel my gerus by 082 782 74 45

Groete
Louis
Post Reply