Goeie pcp luggeweer gesoek
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Goeie pcp luggeweer gesoek
Hi.
Weet enige iemand van n goeie pcp luggeweer wat te koop is.
My Pa se gat jeuk en hy nou lus vir so iets.
Enige voorstelle oor moets en moenies sal ook waardeer word.
Dankie
Jaco
Weet enige iemand van n goeie pcp luggeweer wat te koop is.
My Pa se gat jeuk en hy nou lus vir so iets.
Enige voorstelle oor moets en moenies sal ook waardeer word.
Dankie
Jaco
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Jaco waarvoor wil hy die pcp gebruik word?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Jan. Kan jy ook nie slaap nie???
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Hi JPS
Hy wil tarentale en kolganse skiet op so 5-10m by sy huis. die voêls skuit sy hele driveway vol.
Hy kyk op die oomblik na Artemis cr600w. Ken jy die geweer of moet hy eerder soek vir n tweedehandse cz of so.

- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Hi Jaco my neef het 'n FX Streamline 5.5 mm - volgens hom absoluut bevange !
Hy skiet x 20 skote op 35 meter 14mm groep en 11 skote op 68m 23mm groep!
Maak hy is glo duur!
Hy skiet x 20 skote op 35 meter 14mm groep en 11 skote op 68m 23mm groep!
Maak hy is glo duur!
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Ek het so 5,5mm Artemis en met die regte koeëls skiet hy akkuraat op 25m. Spoed by loop is so 820vps met 18gr koeëls. Met kopskote sal hy hulle maklik doodkry.Jaco B wrote:Hi JPS
Hy wil tarentale en kolganse skiet op so 5-10m by sy huis. die voêls skuit sy hele driveway vol.
Hy kyk op die oomblik na Artemis cr600w. Ken jy die geweer of moet hy eerder soek vir n tweedehandse cz of so.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Dankie manne, sal my inlig oor die Artemis. Hy soek juis n 5.5mm.
Watter pellets werk lekker met die Artemis?
Watter pellets werk lekker met die Artemis?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Elke windbuks het maar sy geite. Gamo is seker nie die beste nie, maar hul Hunter werk in myne.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Hi Jaco BJaco B wrote:Hi.
Weet enige iemand van n goeie pcp luggeweer wat te koop is.
My Pa se gat jeuk en hy nou lus vir so iets.
Enige voorstelle oor moets en moenies sal ook waardeer word.
Dankie
Jaco
I sell the Air Arms range of PCP rifles.
The S510 Ultimate Sporter is available.
https://www.air-arms.co.uk/showroom_pro ... te-sporter.
Let me know if this option interests you.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
JacoJaco B wrote:Hi.
Weet enige iemand van n goeie pcp luggeweer wat te koop is.
My Pa se gat jeuk en hy nou lus vir so iets.
Enige voorstelle oor moets en moenies sal ook waardeer word.
Dankie
Jaco
Wat is jou pa se budget? Want jy moet in ag neem pcp kort of scuba bottel of pomp om vol te maak so daai moet by die budget ingewerk word
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Kan die gewere met n lug kompressor ook vol gemaak word?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Hi Jaco,
Ek dink jy gaan swaar trek om pcp met kompressor vol te maak.
Soos TSG se 'n air arms S510 gaan goei balans tussen gee van bekostigbare maar baie goeie pcp wat bitter akkuraat is.
Die PcP waarna julle kyk ken ek nie eerstehands nie maar het al paar mense gesien gebruik hom met sukses en teen intree vlak prys. Gamo verkoop test box pellets met 6 of 8 verskilende pellets (gewig ens) wat jy kan koop om die geweer mee te toets en te sien watter een hou die spesifieke geweer van dus hoef jy nie klomp vol boksies te koop om te toets tot jy iets kry nie.
Groete

Wat kos n bottel of pomp vir pcp? Julle moet maar verskoon maar ek weet eintlik tokkel van pcp...julle insette word groot waardeer.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Jy moet 'n hoë druk koppelingstuk ook kry wat in die bottel inskroef en dan 'n passtuk het wat in die geweer se silinder inpas. Dit was R1650 se uitgawe en die bottel het ek 2de hands vir R1500 gekoop. Die bottel moet jaarliks getoets word. Volle toets was R450 by duikklub.Jaco B wrote:Wat kos n bottel of pomp vir pcp? Julle moet maar verskoon maar ek weet eintlik tokkel van pcp...julle insette word groot waardeer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Dankie, ek sal my Pa inlig, maar ek dink hy sal moet twee keer dink voor hy sy springer verruil vir pcp.
Sy besluit..
Dankie aan almal vir die raad en inligting.
Sy besluit..
Dankie aan almal vir die raad en inligting.
- TSG
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Feb 14, 2017 6:14 pm
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Jaco I replied to you PM. I forgot to say email me so I can send you further info on Monday after my meeting with the Rep.
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Cheers
Kurt
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Burn Powder, Not Your Pocket!
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
kurt@theshootingguys.co.za
www.theshootingguys.co.za
CZ75 9mmP Compact, .22LR Anschutz, Howa 6.5CM, DWM 7x57, Howa .308, Sabbati 12ga OU
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
Vir daai afstand sal 'n springer in .20 of 5.5mm goed werk. Daar is 'n mooi Weihrauch HW97KT .20 te koop op www.airifle.co.za met teleskoop en pellets.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Goeie pcp luggeweer gesoek
En dis ñ baie goeie en akkurate springerDirkvh wrote:Vir daai afstand sal 'n springer in .20 of 5.5mm goed werk. Daar is 'n mooi Weihrauch HW97KT .20 te koop op http://www.airifle.co.za met teleskoop en pellets.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...