Dit is verseker so.Philip_R wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170326/b905885a136f31154679b61efbd36e55.jpg
Dit vat net langer as wat mens dink.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Maak jou eie mes
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het self na 'n lang stilte weer my hand aan staal geslaan. Ek het so bietjie probeer on 'n sg "Bird & Trout" mes te ontwerp en het seker 'n goeie agt of meer ontwerpe geprakseer. EK het vandag twee daarvan begin uitsny asook een Dan Comeau se ontwerpe. EK het ook eerstehands waargeneem wat se verskil daar in die kwaliteit van 'grinder' lemme kan wees. Ek kan Norton se Vulcan lemme met die groootste vrymoedigheid aanbeveel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Goeie more manne.
Al weer ek, wat op soek is na materiale.
Weet iemand waar kan ek kameelperd been of "maple burl" in die hande kry?
Wil probeer om ietsie met dit te maak.
Groete
ZKK
Al weer ek, wat op soek is na materiale.
Weet iemand waar kan ek kameelperd been of "maple burl" in die hande kry?
Wil probeer om ietsie met dit te maak.
Groete
ZKK
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201703 ... 8b1408.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201703 ... 46d98f.jpg[/IMG]
Nog net blink en skerp maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Nog net blink en skerp maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Philip_R wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20170328/00f2f28e3aff52b8793d52d3fb8b1408.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170328/a83631bd0d5d14369b82f6132946d98f.jpg
Nog net blink en skerp maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Jannie Welman
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes

As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie nice, watse staal het jy vir die bolsters gebruik?
En watse staal vd mes?
Groete
En watse staal vd mes?
Groete
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het dit uit n solide stuk 440 stainless gegrind. Daar is niks laste op die staal nie, alles een stuk. En het plankies uit n stuk Kameeldoring gesaag vir die handvatsel.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Nog so paar wat ek nou al gemaak het:
Skaapvoet friction folder met n micarta handvatsel
[fva_Sk.jpg]
Biltong kerwer wat ek uit n gebreekte stoel gemaak het (tambotie hout)
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
En dan my laaste projek.
O1 carbon steel.
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
Skaapvoet friction folder met n micarta handvatsel
[fva_Sk.jpg]
Biltong kerwer wat ek uit n gebreekte stoel gemaak het (tambotie hout)
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
En dan my laaste projek.
O1 carbon steel.
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
[C360_2017-03-01-17-27-21-836.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
[C360_2017-04-12-08-24-49-854.jpg]
[C360_2017-04-12-08-24-55-430.jpg]
[C360_2017-04-12-08-25-07-648.jpg]
[C360_2017-04-12-08-24-55-430.jpg]
[C360_2017-04-12-08-25-07-648.jpg]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Maak jou eie mes
ZKK
Jy is op spoed met die mesmakery!!!
Ek wil nog probeer micarta self maak...lyk maar na 'n morsige spulletjie, maar die eindresultaat is altyd iets besonders.
Waar kry jy die mosaic pennetjies?
Jy is op spoed met die mesmakery!!!
Ek wil nog probeer micarta self maak...lyk maar na 'n morsige spulletjie, maar die eindresultaat is altyd iets besonders.
Waar kry jy die mosaic pennetjies?
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het hulle by KMTS gekoop al n hele ruk terug.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
ZKK,
Ek hou van die handvatselmateriaal van die laaste mes. Dit het nogals karakter.
Ek hou van die handvatselmateriaal van die laaste mes. Dit het nogals karakter.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Maak jou eie mes
Epoxy resin is net bietjie duur maar, n baie interesante project.Viking wrote:ZKK
Jy is op spoed met die mesmakery!!!
Ek wil nog probeer micarta self maak...lyk maar na 'n morsige spulletjie, maar die eindresultaat is altyd iets besonders.
Waar kry jy die mosaic pennetjies?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
En toe neem dit my meer as ses maande om oor my "Mental block" te kom en te begin met die hef. Mens maak net een keer jou eerste mes en ek was bang ek mors dit op. Die uiteinde was dat ek die hef se maak staan en oor-analiseer en nie tot uitvoer bring nie. Praat van "analasys paralysis"...
Gister die stap geneem en deurgedruk. Ek het nie regtig die gereedskap vir hierdie takie nie, maar het 'n bandskuurder gevat en, nadat ek die gidsgaatjies deur die houtblokkies geboor en die vorm van die hef op die blokkies afgetrek het, die bandskuurder op sy rug gekeer en die blokkies eers een-een begin skuur. Daarna het ek twee tandestokkies gevat en die twee blokkie daarmee geheg deur die gidsgaatjies en verder begin skuur. Nog later die twee blokkies met tandestokkies deur die hef aan die mes gesit en tot so naby moontlik aan die staal afgeskuur. Toe het ek die blokkies weer losgemaak van die mes en die buitelyne van hoe ek die hef gevisualiseer het daarop afgetrek met 'n podlood. Toe het ek die twee blokke weer aanmekaar gesit en op die bandskuurder begin afskuur wat moes af totdat ek tevrede was.
Dis waar ek nou is. Die blokkies se binnekante is vooraf mooi gelyk geskuur op 'n plat marmerblad en skuurpapier. Ek sien daar is wel klein gapinkies op plekke. EK dink egter dat 'n rooibruin liner net die ding sal wees om die hef bietjie op te jazz en om te help om die gapinkies te vul.
Volgende stap sal wees om die hefdele aan die hef self vas te sit met epoksie voordat die finale efwerking kan gebeur.
Terloops, die hout wat ek gebruik het is Kaapse Boekenhout van 'n stuk stomp wat ek hier plaaslik raakgeloop en van uitgesny het.

Last edited by Johan Nel on Sun May 14, 2017 8:28 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Johan Nel wrote:En toe neem dit my meer as ses maande om oor my "Mental block" te kom en te begin met die hef. Mens maak net een keer jou eie mes en ek was bang ek mors dit op. Die uiteinde was dat ek die hef se maak staan en oor-analiseer en nie tot uitvoer bring nie. Praat van "Analasys paralysis"...![]()
Gister die stap geneem en deurgedruk. Ek het nie regtig die gereedskap vir hierdie takie nie, maar het 'n bandskuurder gevat en, nadat ek die gidsgaatjies deur die houtblokkies geboor en die vorm van die hef op die blokkies afgetrek het, die bandskuurder op sy rug gekeer en die blokkies eers een-een begin skuur. Daarna het ek twee tandestokkies gevat en die twee blokkie daarmee geheg deur die gidsgaatjies en verder begin skuur. Nog later die twee blokkies met tandestokkies deur die hef aan die mes gesit en tot so naby moontlik aan die staal afgeskuur. Toe het ek die blokkies weer losgemaak, die buitelyne van hoe ek die hef gevisualiseer het daarop afgetrek met 'n podlood. Toe het ek die twee blokke weer aanmekaar gesit en op die bandskuurder begin afskuur wat moes af totdat ek tevrede was.
Dis waar ek nou is. Die blokkies se binnekante is vooraf mooi gelyk geskuur op 'n plat marmerblad en skuurpapier. Ek sien daar is wel klein gapinkies op plekke. EK dink egter dat 'n rooibruin liner net die ding sal wees om die hef bietjie op te jazz en om te help om die gapinkies te vul.
Volgende stap sal wees om die hefdele aan die hef self vas te sit met epoksie voordat die finale efwerking kan gebeur.
Terloops, die hout wat ek gebruik het is kaapse Boekenhout van 'n stuk stomp wat ek hier plaaslik raakgeloop en van uitgesny het.
Netjies! Jy het my nommer skree as jy vashaak!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dankie Dries, ek maak so. Ek soek nou eers die regte kleur liner. Ek dink dit gaan die hout komplimenteer.
Ek het gou 'n olielagie op die hout gesmeer om te probeer weergee hoe die hout gaan lyk as dit afgewerk is. Vir my is dit mooi. Dis nie noodwendig in almal se smaak nie.
Ek het gou 'n olielagie op die hout gesmeer om te probeer weergee hoe die hout gaan lyk as dit afgewerk is. Vir my is dit mooi. Dis nie noodwendig in almal se smaak nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Maak jou eie mes
Rooi!!!Johan Nel wrote:Dankie Dries, ek maak so. Ek soek nou eers die regte kleur liner. Ek dink dit gaan die hout komplimenteer.
Ek het gou 'n olielagie op die hout gesmeer om te probeer weergee hoe die hout gaan lyk as dit afgewerk is. Vir my is dit mooi. Dis nie noodwendig in almal se smaak nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Dit lyk baie nice Johan.
Hierdie is n lelike gogga as hy mens gebyt het.
Hierdie is n lelike gogga as hy mens gebyt het.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Maak jou eie mes
Sjoe julle manne vorder mooi.
My projekte het doodgeruk op die stadium. Ek hoop om die winter weer aandag te kan gee.
My projekte het doodgeruk op die stadium. Ek hoop om die winter weer aandag te kan gee.
Jannie Welman
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Maak jou eie mes
Dit is baie mooi , maar dit klink vir my na net te veel werk en baie baie baie geduld , ek haal my hoed af vir julle manne
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Post Office Red...Dries101 wrote:Rooi!!!Johan Nel wrote:Dankie Dries, ek maak so. Ek soek nou eers die regte kleur liner. Ek dink dit gaan die hout komplimenteer.
Ek het gou 'n olielagie op die hout gesmeer om te probeer weergee hoe die hout gaan lyk as dit afgewerk is. Vir my is dit mooi. Dis nie noodwendig in almal se smaak nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Goeie more.
Nog so enetjie wat klaar gemaak is vir n vriend.
Ek het bietjie probeer om n gehamerde finish of die lem te sit.
Nog so enetjie wat klaar gemaak is vir n vriend.
Ek het bietjie probeer om n gehamerde finish of die lem te sit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Maak jou eie mes
Netjies, die "look" gee so werksgevoel aan die mes.