Great jag bipods vir enige geweer.

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13643
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Great jag bipods vir enige geweer.

Post by Geno »

Manne,
Ek dog ek deel met julle. Ek het onlangs een van hierdie bipods by n pel geleen en bietjie gespeel met hom.
Hy is gemaak van hoë graad aluminium en carbon fibre.

Sy voete se rubbers trek af en het tungsten carbide tips om lekker vas te druk as jy die bipod wil laai.
Ek is oortuig dat dit n awesome stukkie toerusting is vir manne wat iets in 'n ander klas as die gewone Harris tipe pods soek.

Daar is ook 'n driepoot wat great werk.

Kyk gerus na http://easyshot.co.za/
https://gearlocker.nz/wp-content/uploads/2016/08/untitled-7-of-13.jpg


As jy die bipods sien sal jy sien dat dit presies dieselfde produk is wat Blaser gebruik, net onder 'n ander naam nl. Spartan se Javelin reeks. Die prys is ook 1/3 van die Blaser produk,.

Indien jy bestel, sê vir Ross en Raymond dat Geno reken hulle moet 'n mooi prys vir jou maak!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by henried »

Is hulle beskikbaar in SA?
Die link werk nie.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by ruaanb »

iets is fout met die site want die dns lookup record fail.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by wlm »

Geno
Jy het ons almal lus gemaak maar die link werk nie.
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by Silent Hunting »

Is dit dalk al April?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by THOMAST »

kyk na die datum van Geno se pos..
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by ruaanb »

o ons is blind
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by wlm »

ruaanb wrote:o ons is blind
Nee, ons is soos aartappels:"het ogies maar wil nie sien nie". ::)
User avatar
JanH
Full Member
Full Member
Posts: 109
Joined: Sun May 24, 2015 11:58 am

Re: Great jag bipods vir enige geweer.

Post by JanH »

Dagsê almal,

Ek het een van die modelle wat ek nie meer gebruik nie soos in die skakel hier onder..

viewtopic.php?f=19&t=72683

Groete
JanH
Post Reply