Soek jag geleentheid

Post Reply
Stacey
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri May 19, 2017 12:46 pm

Soek jag geleentheid

Post by Stacey »

Goeie dag,

Soek graag 'n jag geleentheid in Limpopo in die area rondom Warmbad, Nylstroom, Marble Hall en areas naby die asseblief.

ons is nuut in die omgewing en wil graag 'n goeie jag verhouding op bou met 'n jag plaas.

Kontak my gerus: Stacey 0727195883
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Soek jag geleentheid

Post by DawieKotze »

Praat van deur in die huis val ::) ::)
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Soek jag geleentheid

Post by FHM »

Stacey,
op die werf van ons is almal vreeslik behulpsaam en help mekaar graag om jagplekke te vind.

As iemand inkom met n eerste pos en hulself nie voorstel aan die lede nie en net vra vir raad / hulp om jagplek - dan word daar oor die algemeen bietjie anderpad gekyk.

Vat goeie raad - stel jouself voor hierso, http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367
Vertel wat julle graag jag en waar - watter gewere en kalibers julle mee jag en so voorts.
Dit breek gewoonlik die ys, die lede hier heet jou welkom en dan kan jy ons looi met vrae ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Soek jag geleentheid

Post by Ashley »

Stacey
Baie mooi gestel en goeie raad deur FHM.
Kom word deel van ons en gesels saam!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Post Reply