https://businesstech.co.za/news/motorin ... th-africa/
The AA developed a safety point-based system with relevant weights allocated to the existence of certain safety features.
Active safety features such as ABS and ESC were given the most significant weights (30points each), as the importance of their core function of avoiding collisions is recognised.
In relation to passive safety features, focus is placed on the presence of the number of airbags available, with each of the airbags scoring 10 points.
The only exception is that of the curtain airbag, which scores 20 points (an additional 10 points), as studies have shown that curtain airbags can drastically reduce life threatening head injuries by up to 50% (Insurance Institute for Highway Safety, 2006).
Safety points were also allocated to cars which have undergone the Euro/Global NCAP crash test.
Click at the top to see more....
These are the unsafest cars to drive in South Africa
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
These are the unsafest cars to drive in South Africa
Last edited by PWV on Thu Feb 09, 2017 3:51 pm, edited 1 time in total.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Ek hoor hulle is betaal deur Toyota om nie Fortuners te toets nie :-)
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Dis 'n baie snaakse som wat hulle maak daar. Al daai punte wat hulle optel, werk saam om die NCAP toets se resultaat te bepaal. Wat hulle tabel egter nie in berekening bring nie, is hoe goed die sisteme werk. Help nie jy het 'n klomp lugsakke, maar hulle werk te vinnig of te stadig nie. Die integriteit van die struktuur (bakwerk) speel ook 'n baie belangrike rol in 'n botsing. As jou kajuit opfrommel en van jou 'n toebroodjie maak, help al daai fensie "gadgets" jou niks.
Kry vir jou 'n voertuig wat die ander kar se frommelsones kan aktiveer...
Kry vir jou 'n voertuig wat die ander kar se frommelsones kan aktiveer...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Cruiser?Alwin wrote: Kry vir jou 'n voertuig wat die ander kar se frommelsones kan aktiveer...
http://1.bp.blogspot.com/_Xm5LUGWBdVs/TGKxqjA-V6I/AAAAAAAAAFA/EUinkuXocX0/s1600/LandCruiser-5.jpg5
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Lyk my ek moet maar my pa se ou 1980 Ford F100 afstof en die kinders met hom skooltoe ry.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Jjjbay
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Wed May 03, 2017 7:24 am
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Ek het al gedink om n F250 met spoorstawe om te bekom.... Maar dit sou weer eintlik vir die taxis wees.
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Die ironie is dat baie ouers vir hulle kinders wat universiteit toe gaan, van hierdie nuwe voertuie koop. Dit is omdat dit al nuwe voertuie is wat baie kan bekostig.
Vir dieselfde geld sit ek eerder my kind in 'n groter en ouer model Mercedes of BMW. Dit is dalk nie so "cool" soos 'n nuwe kar nie, maar ek verkies maar meer metaal tussen my en die punt van botsing. Dit is juis jong bestuurders wat meer op risko is om in botsings betrokke te raak weens 'n gebrek aan oordeel en ondervinding.
Baie van die ou harde karre was ook nie so goed soos almal dink nie. Dikwels het die twee voertuie slegs duike gehad wat op die oog af gering voorkom, maar die mense binnekant was dood. By baie nuwe voertuie is die kar weer fyngestamp, maar die mense binnekant word lewendig uitgehaal omdat die kar frommel en nie hulle organe nie.

- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Ek dink die grootste gevaar tans is nie ongelukke nie, maar hi-jackings. Mens moet dit in gedagte hou.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Hel 134k vir n tatta
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: These are the unsafest cars to drive in South Africa
Jy weet mos hulle is soos 'n tenk gebou.Capt. Oblivious wrote:Hel 134k vir n tatta
And as thy days, so shall thy strength be