Hi julle, net n bietjie raad nodig. Eks besig met n projek, en het nog een in gedagte. Vir nr 1 het ek n sterker motor nog, verkieslik 220 volt. Dan het ek gedink aan n wiper motor vir nr 2. Ek het pryse by bearing international gekry op motors met ratkassies, maar dis vreeslik duur.
N power supply vir n wiper motor wat bietjie amps trek is ook nogal pricy.
Ek het al gesien as jul hier bou, dan het n paar al gepraat van parte of motors wat bestel word. Is daar n online plek vir die tipe goed? Of enige idee waar ek beter pryse kan kry?
My line-up;
CZ550 LUX. 308 (Scope; Linx lx3 5-30 x 56)
Verskaffers van elektriese motors en power supply?
- JacquesvT
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Mon May 22, 2017 6:12 pm
Verskaffers van elektriese motors en power supply?
CZ550 LUX 308 met Lynx LX3 5-30 x 56
CZ-P07
CZ-P07
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Verskaffers van elektriese motors en power supply?
220v kan ek jou noe regtig mee help nie, maar jy kan gaam soek vir Mantech electronics. Hulle het lekker DC motors. As jy steppers of servos soek kan jy kyk na hobbytronics, cnc direct of microrobotics. Jy sal dc motors en power supplies daar kry.
Vir 'n maklike 3.3, 5 en 12v power supply kan jy 'n ATX power supply gebruik. Short jou groen en een van die swart drade uit en hy werk soos 'n bom. OK, maak dit 'n droom
'n Opsie vir goedkoop DC motors 12v kar kompressors, hulle is redelik sterk en trek tot so 6A op die groter modelle.
Ligter DC motors kan jy kry in ou inkjet printers. Die laser jets het gewoonlik steppers of brushless DC's in.
Hoop dit help.
As jy steeds sukkel kan jy kyk na RS Components. Hille is partykeer ietwat duur.
Sent from my HUAWEI LUA-L21 using Tapatalk

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Verskaffers van elektriese motors en power supply?
Dagsê.
Dit hang alles af van jou aanwending. Met meer inligting kan ons jou dalk van beter raad bedien.
Groetnis
Dit hang alles af van jou aanwending. Met meer inligting kan ons jou dalk van beter raad bedien.
Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Verskaffers van elektriese motors en power supply?
Jacques kan jy self iets bou,ek het die een in een van my ''Model Engineering'' boekke gekry.As jy vir hom kans sien kan ek hom more vir jou fotostateer,en hier plaas.Jy kan 'n ''wiper motor '' met hom aan dryf
http://i799.photobucket.com/albums/yy272/Gerhardt_Louw/DSCN1856.jpg