DIY Hornady Case Feeder

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

DIY Hornady Case Feeder

Post by Ritchie »

Dagse

Net gedink ek deel met julle my "selfgemaakte" Hornady Case Feeder. Met al die parte se kostes in ag geneem het die my nie meer as R2000 uitgewerk nie. Het my wel n rukkie gevat maar werk soos n bom.

Soos julle kan sien het ek n Lee Case Feeder gebruik. Het met n groot geluk n paar oorspronklike Hornady Case Feeder parte gekry by Techno Pro, soos die cam wire en pivot met pivot body. Parte wat self gemaak was is die case slide en die push rod. Het ook n 25mm square tubing gevat om alles op vas te maak. Met n paar klein plannetjies hier en daar het dit nogal goed uitgewerk. Drop tube en pivot adapter is 3D printed parte van e-bay.

Dink n Hornady Case Feeder kos nou amper R9000 so was verseker die sweet werd.

Groete

Adriaan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Ritchie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 444
Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm

Re: DIY Hornady Case Feeder

Post by Ritchie »

Hier is nog n paar fotos. Sal kyk of ek n video ook kan maak wat die bullet feeder insluit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Post Reply