Naand manne.
Iemand het my eendag gesè jy druk 'n sneller jy trek hom nie maar wragtag my Mod 83 se sneller moet jy druk, trek en soebat voordat die ballistics body corporate besluit hulle sal nou maar 'n ronde die loop afstuur.
My vraag is dus, hoe moeilik is dit om jou Musgrave Mod 83 se sneller meer sensitief te stel? Kyk, ek bewe so, as ek my timing en bewe bymekaar bring en die sneller trek moet die ding skiet! Ek vertrek oor 2 weke op 'n jag en het gehoop dit is dalk 'n vinnige fix en nie 'n 2 tot 5 weke inbook by 'n winkel nie, maar ek weet net nie. Enige raad sal verwelkom word.
Musgrave 83 sneller - .308 hulp.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Musgrave 83 sneller - .308 hulp.
Hierdie skakel dui aan watter skroewe wat doen, as jou sneller dieselfde as hierdie een is. Die een ou se plasing verduidelik die werking nogal mooi.
http://benchrest.com/showthread.php?628 ... er-removal
Pasop net om aan die leeu se bal te krap. As dit so maklik was om enige standaard sneller lig te stel, sou die manne mos nie soveel spandeer het aan goeie snellers nie. Dit is egter moontlik dat jou sneller onnodig stram gestel is. Veiligheid eerste.

- Philip J
- Hero Member

- Posts: 929
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Musgrave 83 sneller - .308 hulp.
Lyk jou sneller so iets?
Indien wel, stel net eers die sneller veer (trigger pull) ligter deur die skroefie effens uit te draai en kyk of dit nie help nie.
Ek sou nie sommer aan die " sear engagement " skroef stel nie, tensy jy BAIE seker is wat jy doen nie. Jy wil nie hê die skoot moet loop wanneer jy dit nie verwag nie en as die " sear engagement " te fyn gestel is, raak dit n definitiewe moontlikheid.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am