Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.
Post Reply
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Nog enetjie[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201705 ... b28c59.jpg[/IMG]

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

N geskenkie wat ek vir my broer gemaak het

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

ZKK wrote:N geskenkie wat ek vir my broer gemaak het

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Is jy seker ons 2 het nie dieselfde Ma gehad nie....ek sal settle vir "halfbroer"as jy vir my so 'n mes gee!!

Baie netjies!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Ha ha, dis die eerste keer wat ek kirinite gebruik en is bly dit het mooi uit gekom.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Soos ek tevore gese het, hierdie is n baie lelike gogga as hy eers gebyt het. Ek wil wer vir julle ouens dankie se wat hierdie draad begin het

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Altwee messe lyk goed. Ek stem saam met Ruaanb oor die eerste mes. Net soos hy, hou ek ook van die "utilitarian" vibe van die eerste mes.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Friction folder vir Vadersdag[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201706 ... 278d35.jpg[/IMG]

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Besluit om vir die rustic finish te gaan.
Laat mens dink aan jou Oupa se mes

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

ZKK wrote:Friction folder vir Vadersdag//uploads.tapatalk-cdn.com/20170602/395b1860e509d779a32b721e2f278d35.jpg

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Dit lyk baie goed. Ek het self 'n fassinasie oor 'n friction folder, welgedaan. Wat se afwerking het jy op die staal gebruik, suur?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Dankie Johan.
Ek het hom in Ferric Chloride gesit vir so 10min as ek reg kan onthou. Die een les wat ek met friction folders geleer het is om n baie dun brass washer op die pivot tussen die lem en die handvatsel te gebruik. Anders veroorsaak die handvatsel krapmerke op die lem.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 627
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Ek het op my eerste friction folder n chisel grind gebruik. Ek dink nie dis ideal nie, want die cutting edge skuur dan elke keer teen die handvatsel as mens toemaak.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Uiteindelik genoegsaam klaar om 'n mes te wees.
Nie kookwater nie, maar werkbaar.
Die mes het 'n grys patina nadat ek dit met asyn behandel het. Die mes wou net nie blink bly nie. Dis wel tot 'n 800 grint satyn afwerking afgewerk.
20170604_222826.jpg
20170604_223250.jpg
20170604_223000.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Het 'n dun rooi lining ook gekry.
20170604_223652.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Dries101 »

Johan Nel wrote:Het 'n dun rooi lining ook gekry.
20170604_223652.jpg
Puik!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by spekieries »

Netjies Johan. Is die hef van patryshout?
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dankie spekieries. Nee dis Transvaalse Boekenhout.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by airhunter »

Jammer as dit dalk al voorheen opgekom het.
My vraag is. Sal key steel n goeie billet vir n lem maak?
Die carbon inhoud is redelik en kan verhard tot Rockwell C 55.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Swede »

Johan Nel wrote:Uiteindelik genoegsaam klaar om 'n mes te wees.
Nie kookwater nie, maar werkbaar.
Die mes het 'n grys patina nadat ek dit met asyn behandel het. Die mes wou net nie blink bly nie. Dis wel tot 'n 800 grint satyn afwerking afgewerk.
20170604_222826.jpg
20170604_223250.jpg
20170604_223000.jpg
'n Mooi praktiese mes Johan
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

Airhunter,

As jy dit kan verhard tot Rockwell C 55 wat die ekwivalent van 'n beitel lem is sal ek dink die staal sal ook werk vir 'n meslem.

Wees waagmoedig en vertel ons agterna....
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Maak jou eie mes

Post by DWB »

Pragtig oom Johan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Airhunter,
Hoekom gebruik jy nie maar die regte staal wat vir mesmaak ontwerp is nie soos 12c27 of N690 .Al hierdie ander stale roes of hulle hou nie n goeie snykant nie. Bg stale is lekker sag om mee te werk en as dit verhard word het jy n ware "Surgical" staal wat nooit roes nie met baie goeie "edgeholding"

groetnis
Pieter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Swede wrote:
Johan Nel wrote:Uiteindelik genoegsaam klaar om 'n mes te wees.
Nie kookwater nie, maar werkbaar.
Die mes het 'n grys patina nadat ek dit met asyn behandel het. Die mes wou net nie blink bly nie. Dis wel tot 'n 800 grint satyn afwerking afgewerk.
20170604_222826.jpg
20170604_223250.jpg
20170604_223000.jpg
'n Mooi praktiese mes Johan
Dankie!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Maak jou eie mes

Post by Pieter_Brink »

Viking wrote:As die mesmaak gogga eers onder jou vel ingekruip het los jy nie 'n stuk staal uit nie!

Dis nie nodig om deur al die mesmaak stappe soos smee en verharding te gaan om 'n werkbare mes te maak nie.

Die goedkoopste en net so bevredigende metode vir 'n beginner is dalk die rolsaaglem opsie. Gebruik 'n gewone rolsaaglem sonder die tungsten tips - die staal is reeds verhard en kan 'n goeie snit hou.
20160723_131705.jpg
20160723_131754.jpg
20160723_182241.jpg
Hallo Viking,

As jy van n rolsaaglem gebruik maak om n mes te maak, hoe kry jy die gaatjies in die staal geboor vir die "pins" om die hefmateriaal te heg. Werk n gewone boorpunt of moet jy n tungsten boorpunt gebruik en teen watter spoed stel jy die boormasjie? Of maak jy eers die staal sag voor jy die gaatjies boor?
Dis n spiekeries mes wat jy gemaak het met die damaskus staal. Het jy self die damaskus gesmee?
groetnis
Pieter
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

dogmatix wrote:Hallo Viking,

As jy van n rolsaaglem gebruik maak om n mes te maak, hoe kry jy die gaatjies in die staal geboor vir die "pins" om die hefmateriaal te heg. Werk n gewone boorpunt of moet jy n tungsten boorpunt gebruik en teen watter spoed stel jy die boormasjie? Of maak jy eers die staal sag voor jy die gaatjies boor?
Dis n spiekeries mes wat jy gemaak het met die damaskus staal. Het jy self die damaskus gesmee?
groetnis
Pieter
Pieter,

Ek gebruik die rolsaaglem (sonder tungsten tips) net so sonder verharding - volgens internet bronne is die staal reeds "verhard" vir hout saag.

"n Titanium staalboor gaan deur die saaglem teen gemiddelde spoed met 'n bietjie "cutting oil"

Die Damaskus was 'n klaar blank wat ek as geskenk gekry het - toe net met 'n "bolster" en horing afgewerk.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Theunodb
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sun Oct 16, 2016 7:35 am

Maak jou eie mes

Post by Theunodb »

Gemaak deur DS knives

Modified Droppoint Hunter
- Full tang
- 5mm Bohlers K460 gauge plate
- Top and bottom finger choil
- Sharpening choil
- Lanyard hole
- Loveless bolts
- Curved Black Ivory wooden handle
- Flat-Grind / V-Edge

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/eb0427e45d9eb791d4f6d8c0f6a00f4b.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/4f378800ecfc430779b5d2ff3c5d7315.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/7d5f06c004500627bae1d1d694bfc414.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/6b09d3eda057a46fc6b8b2ba063f6a00.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/98f902725d70d368fb896fcb66c3e9eb.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170702/7238146d044884e2bfe2af80c2f0f624.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Theunodb on Mon Jul 03, 2017 8:30 am, edited 2 times in total.
GUNR - Shooting and Reloading
https://onelink.to/56748m
Post Reply