Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het Saterdag 'n slegte ondervinding gehad. Ek was in die motorhuis om 'n verskuilde skoot na Indian Mynahs te vat. Met die oorhaal bars die hout letterlik uit mekaar. Ek weet nie of my ladings te hoog was nie Ek het die geweer van my pa ge-erf. Dalk was daar 'n kraak ek weet nie.
Ek twyfel of dit reggemaak kan word. Kan mens nuwe hout kolwe kry of moet ek by Geno 'n Boyds bestel??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ek het vir jou 'n CFX sintetiese model wat hier staan. Ek het hom destyds by Cobb gekry met die idee om oor te doen en vir 'n laaitie te gee wat wil leer skiet, maar het nooit daarby uitgekom nie.
Jy is welkom om hom te vat en sy kolf te gebruik.
Geno wrote:Ek het vir jou 'n CFX sintetiese model wat hier staan. Ek het hom destyds by Cobb gekry met die idee om oor te doen en vir 'n laaitie te gee wat wil leer skiet, maar het nooit daarby uitgekom nie.
Jy is welkom om hom te vat en sy kolf te gebruik.