Die seuns het nou almal klaar geswot en dan begin hulle eie karre koop...
Nou het elkeen alweer van voertuig verwissel en die werf is te klein vir wat oorbly!
Hier staan 'n Opel Corsa, as jy 'n betroubare ryding vir 'n student soek, kan jy my kontak.
Dis 'n 2004 Corsa 1.6 sport.
Meganies in 'n puik toestand - onlangs cambelt vervang asook shocks en brieke laat doen.
Studente ryding VERKOOP
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Studente ryding VERKOOP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Viking on Thu Jun 22, 2017 9:46 pm, edited 1 time in total.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Studente ryding
Prys? My studente seun begin ook nou soek vir kar. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.