Net so vir interesantheid wat sal n 30-06 met 22" loop se vinnigste node wees met die koeel?tripodmvr wrote:45gr kan naby die node wees, maar die ander 2 begin na maks druk se kant gaan. Node is by 2580vps se rigting.
180gr & 308Win
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 180gr & 308Win
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 180gr & 308Win
Lyk asof 2733vps moontlik is met die 190gr CC - druk is op 60K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 180gr & 308Win
Die doel van Bisley skiet, veral by TR, waar met gaatjie visiere geskiet word, is om die vaardigheid van skuts om die kondisies te lees te toets, daarom skiet hulle met "wind sensitiewe" 155gr koeels.tripodmvr wrote: Snaaks dat die Bisley Vereenigings nie aandring op 'n 175gr projektiel, wat beter behoort te doen as die huidige 155gr, nie.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 180gr & 308Win
Arnold
Lot 713 en 714 335 is stadig genoeg om op 'n 180 te gebruik. As jy lot 9 of 10 in S355 gebruik sal jy ook goeie resultate kry.
Jy kan gerus by Rappie , Joe308 en Bigfoot hiet op die forum gaan kers opsteek.
Francois Vogel

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180gr & 308Win
Ek skiet toe vrydagaand 'n paar skote oor die kronograaf.
S355 lot 11
190gr Nosler CC TPL 73mm
H2O - 56gr
24" loop
+-2445 fps
Hopeloos te stadig so ek gaan nou maar kyk of N540 dalk beter kan werk. Wil nie graag S321 of S341 gooi nie agv potensiele temperatuur sensitiwiteit.
Luan, wat is jou TPL met die 190gr CC?
Ek kan nog langer gaan maar dan pas die rondtes nie in die magesyn nie en ek wil graag uit die magesyn voer.
S355 lot 11
190gr Nosler CC TPL 73mm
H2O - 56gr
24" loop
+-2445 fps
Hopeloos te stadig so ek gaan nou maar kyk of N540 dalk beter kan werk. Wil nie graag S321 of S341 gooi nie agv potensiele temperatuur sensitiwiteit.
Luan, wat is jou TPL met die 190gr CC?
Ek kan nog langer gaan maar dan pas die rondtes nie in die magesyn nie en ek wil graag uit die magesyn voer.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 180gr & 308Win
Arnold ek laai hulle 75mm lank gooi maar single shot want my magasynkas is te kort maar met die lekker lang freebore hoef ek nie die koel so diep te seat wat my met genoeg dopspasie los vir al die S355.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180gr & 308Win
Ek kan maks 74.5mm doen as ek reg onthou en dan pootjie die stadige lot s355 my steeds.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 180gr & 308Win
Ek wonder wanneer die nuwe lot S355 (12?) gaan vrygestel word?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 180gr & 308Win
Is jou dop dan reeds vol kruit?Arnold wrote:Ek kan maks 74.5mm doen as ek reg onthou en dan pootjie die stadige lot s355 my steeds.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 180gr & 308Win
Hier is wat Elmarie van Somchem daaroor antwoord:THOMAST wrote:Ek wonder wanneer die nuwe lot S355 (12?) gaan vrygestel word?
"Only S355 batch 011 is still available. They will manufacture a new batch later in 2017.06.02
Kind regards.
Elmarie Zikmann
Marketer : Reloading and Chemical Products
New Business Development & Sales
Tel: +27 21 850 2541
Fax: +27 21 850 2992
Mobile: +27 829414917
www.somchemreload.com
www.rheinmetall.com"
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 180gr & 308Win
Arnold, gooi hom saam met 335. Niks lekkerder as n mooi mixed load nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 180gr & 308Win
Is 50/50 die antwoord?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180gr & 308Win
Ek kry toe n kans om die 180gr te probeer.
180gr BT teen 2600fps (volgens die koeël se val op 500m)
Impaksnelheid was ongeveer 1770fps. Ek het net die jacket opgespoor en dit het nog 79.5 grein geweeg.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170731/a02821dba90085c4f27bdd704030934e.jpg

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 180gr & 308Win
Hi Arnold,Arnold wrote:Ek kry toe n kans om die 180gr te probeer.
180gr BT teen 2600fps (volgens die koeël se val op 500m)
Impaksnelheid was ongeveer 1770fps. Ek het net die jacket opgespoor en dit het nog 79.5 grein geweeg.
Wat het jy geskiet? Verrigting van koeel? Klink na lekker lang skoot as spoede so kyk.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 180gr & 308Win
Dit was 'n bok op 450m. Als in aggeneem is ek baie tevrede met die koeël se prestasie en die SWFA 12x42 teleskoop wat presies gestel het 
'n 300WM met 'n 180gr Accubond sou egter 'n beter roep wees maar ons kan dit oor 'n bier bespreek!
'n 300WM met 'n 180gr Accubond sou egter 'n beter roep wees maar ons kan dit oor 'n bier bespreek!