Seat covers vir werks bakkie gesoek.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Seat covers vir werks bakkie gesoek.
Ek is opsoek na seat covers vir 'n werk bakkie. 2007 Ranger model wat nie arm en been gaan kos nie. Hulle gaan vuil word en moet maklik af kom om te was.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Seat covers vir werks bakkie gesoek.
Frederik bel hierdie oom in Groblersdal hy doen vir handelaars bekleedsel in Groblersdal. Dis oom Jacques sel 079 ses 968 vyf 2 3
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

