Bosbok
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Bosbok
Ek plaas graag 3 fotos van n bosbok, of altans wat van hom oorgebly het.
Dit blyk deur na sy kop te kyk, of hy miskien van die droogte gevrek het, en nie gevang is nie.
Maar wat sou hom so in sy geheel opvreet. Daar het net vel en karkas oorgebly.
Of dink jul ouens dis maar verskillende roofdiere wat maar elkeen sy stukkie kos kom aas het.
Jul opinies asb?
Dit blyk deur na sy kop te kyk, of hy miskien van die droogte gevrek het, en nie gevang is nie.
Maar wat sou hom so in sy geheel opvreet. Daar het net vel en karkas oorgebly.
Of dink jul ouens dis maar verskillende roofdiere wat maar elkeen sy stukkie kos kom aas het.
Jul opinies asb?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Re: Bosbok
Sjoe, ek sal nie weet wat hom so gevreet het nie maar een ding is verseker hulle het defenitief nie vleis gemors nie
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Bosbok
Lyk soos iets uit 'n fliek...
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Bosbok
Ek het al paar maal gesien hoe aasvoels 'n springbok in minder as 'n halwe dag stomp opvreet. Bene bly wel nie bymekaar nie.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Bosbok
Hier nie aasvoels, so dis defnitief iets anders.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Bosbok
Kubus, ek laaik daai ryding van jou!!!!!!!!!!!!! Samel 20......
Last edited by Johan7 on Fri Jun 23, 2017 8:06 am, edited 1 time in total.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Victor_
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Bosbok
Bosvark?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bosbok
Jakkals behoort die eerste keuse te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Bosbok
Meerkaaie maak ook goed skoon met die klein vleisies
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
-
japiedc
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Thu May 19, 2016 9:04 am
Re: Bosbok
Lyk maar soos jakkalse, rooikatte ens. As daar hyenas betrokke was sou die ribbis en meeste bene ook weg gewees het.
Sent from my SGP321 using Tapatalk
Sent from my SGP321 using Tapatalk