Môre Manne
Ons is redelik dringend opsoek na Iveco Daily 4x4 Single cab, selfs double cab as dit moet. Alle Iveco agentskappe is droog van voorraad en ek het al redelik rondgebel. Miskien weet iemand van een wat iewers staan en stof opgaar op 'n plaas.
Dankie
Iveco Daily 4x4 Single of double cab gesoek.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Iveco Daily 4x4 Single of double cab gesoek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Iveco Daily 4x4 Single of double cab gesoek.
Die Kobus Wiese van 4x4's
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Iveco Daily 4x4 Single of double cab gesoek.
Jip.
Probleem met cruiser is as jy 1 ton op sy gat laai gaan hy ook net so lank hou. Laai 1 ton op die Iveco met sy ratkas en suspensie is daar nog plek.
Probleem met cruiser is as jy 1 ton op sy gat laai gaan hy ook net so lank hou. Laai 1 ton op die Iveco met sy ratkas en suspensie is daar nog plek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Iveco Daily 4x4 Single of double cab gesoek.
Ek het ook al na die goedkoper opsie - FUSO CANTER FG 6-136 TD DW gekyk. Nou nie 'n Iveco nie, maar die outjie werk ok met die regte tyres en rims op.
http://www.mbsacv.co.za/fuso/Vehicles?truck=Canter
http://www.mbsacv.co.za/fuso/Vehicles?truck=Canter