Jag in Kuruman Heuwels...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Jag in Kuruman Heuwels...
Goeie naand...
Dis al 'n paar jaar wat ek en 'n skoolvriend probeer om saam te jag met ons seuns....hierdie jaar het alles realiseer. Ek en Myburgh het die keer ons gewere by die huis gelos vir 3 dae en net ons pelle bygestaan in die veld. Die wild is baie mak en mooi en die boer weet presies wat in sy veld aangaan. Die eerste middag het ons net gaan kyk of die gewere reg skiet en oppad trug huis toe het hierdie mooi varkbeer skuins teen die berg uitgedraf en die jong man het effe koors gekry en baie te hoog geskiet en die tweede skoot was presies. Hy was baie opgewonde en ons was saam met hom bly. Die bokke was mooi en die skote was goed met hier en daar 'n skoot wat effe te laag of te links was, maar daar was geen kwesbokke. Die aande was soos gewoonlik weer lekker om die vuur. Hier is paar fotos.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Ben Remington on Wed Jul 05, 2017 8:09 pm, edited 1 time in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Hier is nog paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Nog 'n paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
En nog..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
En nog
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
En nog...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Nice fotos soos altyd Ben maar waar is die brakkie???
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Naand sê Pvdw...Pvdw wrote:Nice fotos soos altyd Ben maar waar is die brakkie???
Daar was 'n ander heelwat kwaaier brak op die bakkie wat vir Ruger sou ore aansit.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Ja dis ñ lekker brakkie....al nadeel is dat hulle dink hulle is leeus en enige iets sal aanvat...soms betaal hulle met hulle lewens.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Baie geluk en pragtige fotos Ben.
In my skooldae het ek en my neef daai Kuruman-heuwels te perd plat gery en tarentale geskiet.
Dankie vir die deel
In my skooldae het ek en my neef daai Kuruman-heuwels te perd plat gery en tarentale geskiet.
Dankie vir die deel
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Hallo Ben
Dit lyk te lekker! Ons was self op n jagtrippie in daai wereld die afgelope naweek. Daai koppe is verseker n lekker uitdaging.
Groetnis
Wouter
Dit lyk te lekker! Ons was self op n jagtrippie in daai wereld die afgelope naweek. Daai koppe is verseker n lekker uitdaging.
Groetnis
Wouter
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Mooi Ben, daar is niks lekkerder as om saam met goeie vriende te jag nie. In die veld daar is ek baie gelukkig! Mooi bokke en weereens baie mooi fotos.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
johnf
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Ek wil net weet wat die area se tandaarts die vlakvarke voer om soo mooi tande te kry.
Dankie vir al jou stories en photo's
Dankie vir al jou stories en photo's
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Jag in Kuruman Heuwels...
Selfs die fancy ete!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk