Goeie naand aan almal.
Het enige van julle al ooit gehoor van "Wonder worm" en weet julle hoe om hulle te kry?
Wonder worm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wonder worm
Wonder wurm kan jy in Stinkbaai se sloepe op leegwater met die hand grawe. Neem n sykous gooi n paar stukke vrot rooiaas in. Rol groot klippe om kyk vir gate so groot soos jou wys finger en sleep rooiaas sak oor gate. Begin versigtig met hand grawe. As jy nie lus is vir grawe ry Struisbaai hawe toe en vra vir die visser manne die verkòop wonder wurm. Hulle sal jou gou help.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wonder worm
Baie baie jare gelede het ek as 25 year old langs die brood in baai soos jy ry Agulhas toe wonder worm gegrawe. Dis baie harde werk! Maanskyn worm het ons op strand voor struisbaai hotel gemaak.
Het n pypkar gehad en kon ook by baai kom voor die walle. Daar het ons ook wonder worm gekry. Ek het vir my n tool gemaak wat lyk soos hedendaagse bergklimer hamer. Meeste sukses in 80's was tussen skulpiesbaai en pontjie botter.
Sent from my iPhone using Tapatalk